Sakpas Slank

Call

Sakpas Slank Gewigsverliesplanne vir regte vroue. 🌸 Prakties, bekostigbaar & gemaak vir jou lewe.

17/10/2026

90 Lae Kalorieë Resepte
Alles in die palm van jou hand.
📱 076 343 8136

Het jy ook jou asem ingetrek toe jy dit lees? 😉By Sakpas Slank speel ons nie speletjies met jou tyd of jou beursie nie. ...
17/10/2026

Het jy ook jou asem ingetrek toe jy dit lees? 😉
By Sakpas Slank speel ons nie speletjies met jou tyd of jou beursie nie. Kry ’n persoonlike eet- en oefenplan wat eintlik by jou lewe én jou begroting pas. Geen duur giere nie—net resultate wat hou.
💬 Klik hier om jou plan te begin: wa.me

17/10/2026

Het jy ook jou asem ingetrek toe jy dit lees? 😉
By Sakpas Slank speel ons nie speletjies met jou tyd of jou beursie nie. Kry ’n persoonlike eet- en oefenplan wat eintlik by jou lewe én jou begroting pas. Geen duur giere nie—net resultate wat hou.
💬Stuur n Whatsapp na 076 343 8136 om te begin:

10/10/2026

🔥 90 MEALS. ALL UNDER 500 CALORIES. ONE E-BOOK. 🔥

Tired of asking yourself, “What on earth are we eating today?” 😩

Meet your new kitchen bestie! 👇

✨ 90 LOW-CALORIE MEALS YOU CAN MIX & MATCH!

🍳 30 Breakfasts
🥪 30 Lunches
🍽️ 30 Dinners

And the best part? EVERY MEAL IS UNDER 500 CALORIES! 🤩

✅ Mix and match meals to suit your taste.
✅ More variety, less meal-planning stress.
✅ Budget-friendly meal ideas for everyday life.
✅ Meals the whole family can enjoy.
✅ No complicated diet rules. Just practical meal inspiration.

You don't have to eat the same boring food every day to work towards your weight-loss goals. ❤️

90 meals. Endless combinations. Less stress about what to eat.

💌 Want your copy?

Send us “E-BOOK” on WhatsApp to get yours!

09/10/2026

💗 GEWIGSVERLIES WAT BY JOU SAK PAS! 💸

🌸 ESSENTIALS — R120
💗 BALANCED — R250
👑 PREMIUM — R450

✨ Eenmalige betaling — geen maandelikse fooie!
✅ Geen versteekte kostes of koerierfooie nie.
🍽️ Bekostigbare etes wat die hele gesin kan saam geniet!

Jou begroting hoef nie in die pad van jou doelwitte te staan nie. ❤️

📲 Stuur “SAKPAS” op WhatsApp om jou plan te kies:
👉 https://wa.me/27763438136

Sakpas Slank — NOU JOU BEURT! 💗

💗 JOU BUDGET. JOU PLAN. JOU BEURT.Gewig verloor hoef nie ’n fortuin te kos nie! 🌸By Sakpas Slank kies jy die eetplan wat...
09/10/2026

💗 JOU BUDGET. JOU PLAN. JOU BEURT.

Gewig verloor hoef nie ’n fortuin te kos nie! 🌸

By Sakpas Slank kies jy die eetplan wat by jou begroting en behoeftes pas.

✨ KIES JOU PLAN

🌷 ESSENTIALS — R120
’n Gereedgemaakte eetplan met ontbyt, middagete, aandete, porsies, plaasvervangers en ’n inkopielys.

💗 BALANCED — R250
’n Persoonlike eetplan wat by jou doelwitte, leefstyl en oefenroetine aangepas word.

👑 PREMIUM — R450
’n Persoonlike eet en tuis oefen plan met 30 dae se ondersteuning, opvolgkontrole en hulp met maaltydveranderinge. Menu word volgens jou inkopie begroting ontwerp.

En die lekkerste deel? 😍

✅ Eenmalige betaling — geen maandelikse of herhalende betalings nie.
✅ Geen versteekte kostes of koerierfooie nie.
✅ Bekostigbare kos wat by jou begroting pas.
✅ Die gesin kan saam eet — jy hoef nie aparte dieetkos te koop nie.

Jy kies die plan. Jy beheer jou begroting. Jy begin waar jy is. ❤️

📲 Stuur “SAKPAS” op WhatsApp en kies jou plan:
https://wa.me/27763438136

Sakpas Slank — NOU JOU BEURT. 💗

09/10/2026

Gewig verloor in Suid-Afrika is deesdae duurder as die petrolprys... 🤦‍♀️
Maar wat as jy nie spesiale "dieetkos", duur shakes of vreemde bestanddele nodig het om jou doelwitte te bereik nie?
Met die Sakpas Slank plan eet jy presies dieselfde kos as jou gesin. Gewone bestanddele uit jou plaaslike supermark of markie wat两 pas by jou leefstyl én jou beursie.
✨ Geen hongerly nie
✨ Geen ingewikkelde resepte nie
✨ Net regte kos vir regte resultate
💬 Planne begin by slegs R120!
Is jy gereed om jou gesondheid eerste te stel sonder om die bank te breek? Nou is jou beurt.
📲 Klik op die skakel in ons bio of WhatsApp ons nou direk by 076 343 8136 om jou sakpas-plan te vind! 👇

09/10/2026

🚨 JY HET NIE NÓG ’N DIEET NODIG NIE!

Jy het ’n plan nodig wat by jou lewe, jou kosvoorkeure én jou sak pas. 🖤

Geen duur wondermiddels nie. Geen onrealistiese beloftes nie. Net praktiese eetplanne wat vir JOU werk.

✨ Essentials
✨ Balanced
✨ Premium
✨ Bridal Package

Jou gewigsverliesreis hoef nie jou begroting te breek nie.

📲 WhatsApp 076 343 8136 en kom ons vind jou sakpas-plan.

SAKPAS SLANK — NOU JOU BEURT. 🌸

09/10/2026

Daai winter-warm-comfort-food-vetjes het dalk bietjie te gemaklik kom sit. 😂👙

Maar luister, Sakpas Girl… jy hoef nie op slaaiblare te leef, duur produkte te koop of jou hele lewe om te gooi om weer aan jouself aandag te gee nie.

Jy het nie nóg 'n crash diet nodig nie. Jy het 'n plan nodig wat by jou lewe, jou kosvoorkeure én jou begroting pas.

Dis waar Sakpas Slank inkom. 🖤

Geen wondermiddels nie. Geen onrealistiese beloftes nie. Net praktiese eetplanne wat by jóú pas.

Die somer kom. Jou beurt kan vandag begin.

Stuur vir ons “SOMER” as jy wil hoor watter plan by jou sal pas. 🌸

Address

Cape Town

7530

Telephone

+27763438136

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sakpas Slank posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed health & beauty business?

Share