BetterLife SA

BetterLife SA For all your Water Purification Needs! Save time, money & be healthy Sell, Install and Service Reverse Osmosis Water Purifiers.

10/06/2019

Just another reason why you need a water purification system!

On our way to install our first "loan" Reverse Osmosis Purifier. We want people to experience what it would be like to h...
12/10/2018

On our way to install our first "loan" Reverse Osmosis Purifier. We want people to experience what it would be like to have high quality, clean drinking water on tap at their homes. No more running out of bottled water...

If you are interested in getting the experience yourself or know of someone who might want to (at NO cost), get in touch today.

For all your Water Purification Needs!

Save time, money & be healthy

13/02/2018

Mangaung se watergehalte is steeds onder verdenking. Die afgelope twee weke het inwoners hul kommer oor die watergehalte in die stad uitgespreek. Volgens DA-raadslid en waterkenner, Rossouw Botes, …

PURIFIED WATER!Specialising in Reverse Osmosis Water Purification SystemsStarting from ONLY R2900!(Installation included...
06/02/2018

PURIFIED WATER!
Specialising in Reverse Osmosis Water Purification Systems
Starting from ONLY R2900!
(Installation included)
Not a big investment for your family's health...

Book your FREE DEMO: 076 9977 225
[email protected] | www.betterlifesa.co.za

Time to invest in a Water-purification system for your own home. Local municipality water cannot be trusted!Contact us f...
06/02/2018

Time to invest in a Water-purification system for your own home. Local municipality water cannot be trusted!

Contact us for free quotations: 072 144 5155

ALERT: Reports of possible water contamination in Mangaung.

03/02/2018

Kry eerder n BetterlifeSA watersuiweraar vir jou eie huis... Baie veiliger as gebottelde water op die winkel rakke.

Vir gratis kwotasies kontak Gustaff Pain by 0721445155

Hier is n artikel oor die Listeriose uitbraak wat tans in SA is. Monitor jouself en jou gesin vir die simptome. Besoek n...
06/12/2017

Hier is n artikel oor die Listeriose uitbraak wat tans in SA is. Monitor jouself en jou gesin vir die simptome. Besoek n dokter as jy enigsins van die simptome ervaar.

Listeriose Uitbraak: wat jy moet weet
(Deel gerus die inligting met almal)

Let daarop: Hierdie artikel is in 2017 gepubliseer. Die listeriose uitbraak het intussen tot ‘n einde gekom. ~ Dr Owen, Desember 2018

Die Departement van Gesondheid het vandag ‘n verklaring uitgereik wat ‘n uitbraak van Listeriose in Suid Afrika bevestig. Hier is wat jy moet weet van die toestand.

Wat is Listeriose?
Listeriose is ‘n ernstige en potensieël dodelike infeksie wat deur die Listeria bakterie veroorsaak word. Hierdie bakterie word veral gevind in grond en besmette water, pluimvee en kudde diere en kan dus daarom in ongepasteuriseerde melk en vleisprodukte voorkom. Dit kan ook deur rou groente en vrugte wat besmet is versprei word.
Die infeksie het tipies gastro-intestinale klagtes soos naarheid, braking, diarree, buikpyn. Dit kan ook “griep-agtige” simptome soos lyfseer en koors veroorsaak.

Is dit gevaarlik?
Listeria infeksie is potensieël dodelik in ouer mense en jong kinders en babas, mense met ingekorte immuunsisteme (soos byvoorbeeld HIV positiewe mense) en swanger vroue. In die meeste gesonde mense is listeria infeksie self beperkend en is daar geen ernstige komplikasies nie behalwe vir ongemak en glad nie lekker voel nie. Dít gesê, moet die toestand nie ligtelik opgeneem word nie! As jy wel simptome ervaar, is dit belangrik om tóg ondersoek te word aangesien die infeksie vinnig kan versprei en ernstige gevolge kan hê.

Waarvoor moet jy op die uitkyk wees?
Simptome kan vinnig ontstaan - binne 9 tot 48 uur na infeksie, maar dit kan selfs tot 30 dae neem voor simptome verskyn. Tipies is die volgende teenwoordig: koors, diarree, naarheid en braking, buikongemak,erge lyfseer. Kyk ook uit vir nekstyfheid en verwarring. Baie mense kan selfs die simptome met lugweginfeksie simptome verwar.

Hoe word dit gediagnoseer?
Indien jou dokter ‘n sterk vermoede het dat jy moontlik listeria-infeksie kan hê, sal hy/sy sekere bloedtoetse aanvra om vir die teenwoordigheid van die organisme te soek, en om dit te bevestig.
(Let wel, hierdie toetse word nie gewoonlik roetine-weg aangevra nie.)

Kan dit behandel word?
In die meeste gevalle is die toestand self-beperkend en is slegs ondersteunende behandeling nodig. Genoegsame vloeistofinname, en kosse soos brood, rys, piesang en appels kan die diarree onder beheer hou. Behandeling sal deur jou dokter begin word indien dit nodig is. In meer ernstige gevalle, swanger vroue, ouer mense en kinders asook mense wat moontlik komplikasies van die infeksie het, word antibiotika gebruik om die infeksie te behandel. Onthou, as jy simptome ervaar is dit belangrik dat jou dokter jou ondersoek.

Hoekom is dit gevaarlik?
Listeria infeksie kan ernstige nagevolge soos breinvliesontsteking, hartspierinfeksie, septisemie (ernstige bloedstroom infeksie) hê. In swanger vroue kan dit voortydse kraam en selfs miskrame veroorsaak. Met erge diarree kan ontwatering volg. Veral kinders ontwater vinnnig. Dit is daarom belangrik om notisie te neem van simptome en vroegtydig daarna te laat kyk.

Is daar iets wat mens kan doen om dit te voorkom?
Goeie higiëne is altyd die beste begin punt- veral handwas. Kook alle voedsels deeglik, en was alle groente en vrugte behoorlik af voor jy dit eet. Gebruik gepasteuriseerde produkte. Hou gaar en rou vleise in verskillende houers en maak seker voedsel en water kom van betroubare bronne.

Dit is belangrik om vroegtydig op te tree as jy moontlike infeksie vermoed. Hou veral kinders dop. As jy twyfel, besoek jou dokter of naaste hospitaal. Dit is ook belangrik om te onthou dat, al het jy baie van of al die simptome, dit nie noodwendig Listeriose is nie! Daarom is dit belangrik om jou dokter te besoek as jy siek voel.

Foto: Pexels
Hierdie inligting is slegs vir opvoedkundige doeleindes en moet glad nie gebruik word om self-diagnose te maak nie. Besoek jou dokter vir diagnose en raad.

Huisgenoot VIA TV

Why do you need water? The body consists of mostly water and there are several benefits in drinking good quality water. ...
01/12/2017

Why do you need water? The body consists of mostly water and there are several benefits in drinking good quality water. Have a look at some of the points on this page. It might even help with that headache...

http://betterlifesa.co.za/why-water/

Why you need good quality water...?
13/11/2017

Why you need good quality water...?

Drinking Water Solutions Clean drinking water is probably the most important water you need in your house and that is why we have taken special care to select only the best units and technology to purify your drinking water. Drinking water can be seen as any water that you will consume: Drinking a g...

11/11/2017

BetterLife SA is a proud sponsor of the competition.

Check it out: www.sokkiesurf.co.za

11/11/2017

Address

Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BetterLife SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BetterLife SA:

Share