Neu-Med Dr's Neuhoff & Niemand

Neu-Med Dr's Neuhoff & Niemand We are a Family Medical Practice, with our patient's wellbeing our first priority. As our work is o

19/10/2015
So bietjie op n ligter noot.
25/06/2015

So bietjie op n ligter noot.

25/06/2015

Ons wil net graag aan Eastpark Apteek, Petersfield Apteek, Medika Apteek en Geduld Apteek dankie se vir julle ondersteuning en hulp met ons pasiente. Julle diens word hoog aangeskryf. Dit is lekker om te weet dat ons met al die apteke in ons omgewing as n span kan saam werk om te verseker dat ons pasiente die beste sorg kan kry.

Dr Neuhoff in aksie tydens die eksisie van n moesie. Met goed bemeesterde tegniek en toepassing.
18/06/2015

Dr Neuhoff in aksie tydens die eksisie van n moesie. Met goed bemeesterde tegniek en toepassing.

Die nuwe getransformeerde spreekkamer. Modern met n huislike atmosfeer sodat ons pasiente gemaklik kan wees en tuis voel...
18/06/2015

Die nuwe getransformeerde spreekkamer. Modern met n huislike atmosfeer sodat ons pasiente gemaklik kan wees en tuis voel.

Address

57 Kruger Street
Brakpan
1554

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Neu-Med Dr's Neuhoff & Niemand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Neu-Med Dr's Neuhoff & Niemand:

Share