10/06/2026
As dokter sien ek elke dag hoe belangrik toeganklike, praktiese gesondheidsorg is.💪🏼🩺
Dis waarom ek opgewonde is oor wat ons by Healix besig is om te bou – oplossings wat mense bemagtig om hul gesondheid beter te verstaan en te bestuur, waar hulle ook al is. Gesondheidsorg moet mense ontmoet waar hulle is, nie andersom nie!🩺
Maar vir my gaan dit oor meer as tegnologie alleen. Ons bou doelbewus ’n rustige, verwelkomende omgewing vir pasiënte van alle ouderdomme – van pasgeborenes tot ons ouer gemeenskap. Wanneer mense siek is, is hulle dikwels bang, verward of onseker. 🫣Ons doel is om ’n ruimte te skep waar hulle veilig voel, gehoor word en met vertroue deur hul gesondheidsreis begelei kan word.🩺
By Healix werk ons saam met mekaar, nie vir mekaar nie. Ons glo dat die beste sorg gelewer word wanneer verskillende dissiplines saamwerk met die pasiënt sentraal in alles wat ons doen.
Dienste beskikbaar by Healix sluit in:
• Algemene Geneeskunde - 🩺👩🏻⚕️Dr Elri du Preez
• Professionele Verpleegkunde: Jeanetta Claassens NewBMommy
• Slim Medisyne: bussies Nel 2 Apteek/ Pharmacy
• Arbeidsterapie - Reconnect Therapy
• Spraakterapie: Benita Celler Spraakterapie / Speech Therapy
• Audiologie: Jacoline Schoeman Audiology
• Fisioterapie: Chantelle Morrison Physiotherapists
• Skoonheidsterapie: Belle Ame Salon
Besoek gerus die webtuiste vir meer inligting en elke professionele persoon se spesifieke kontakbesonderhede:
🌐 https://www.healix.co.za.
📍 8 Exnerstraat, Brits, 0250
Kontakbesonderhede:
🩺 Dr Elri du Preez
📞 072 712 7008 | 012 408 0711
✉️ [email protected]
👩⚕️ Jeanetta Claassens
Professional Registered Nurse
📱 WhatsApp: 082 748 8623
✉️ [email protected]
🖐️ Anuschka French – Reconnect Therapy
Occupational Therapist
📞 068 484 4957
✉️ [email protected]
✨ Vivienne Anderson – Belle Ame Skoonheidsterapie
Beauty Therapist
📞 072 738 9515
🗣️ Jacoline Schoeman
Speech Therapist & Audiologist
📞 071 086 5172
✉️ [email protected]
🏃 Chantelle Morrison
Physiotherapist
📞 071 871 9413
✉️ [email protected]
🗨️ Benita Celler
Speech Therapist
📞 072 291 6235
✉️ [email protected]
Ek sien uit na hierdie nuwe hoofstuk en alles wat voorlê. 💙
Verskeie gesondheidsdienste onder een dak. By 8 & 10 Exnerstraat, Brits bied ons 'n verskeidenheid professionele dienste vir die hele gesin. Van Oudiologie en Algemene Geneeskunde tot Spraakterapie, alles is gerieflik beskikbaar op een plek.
Ons sien uit daarna om jou met gehalte sorg en diens te verwelkom.
📍 8 & 10 Exnerstraat, Brits 💙 Professionele sorg, alles onder een dak.