15/10/2026
Gelukkige verjaarsdag aan ons ongelooflike Le-Lue!
Vandag vier ons nie net jou verjaarsdag nie, maar ook die ongelooflike mens wat jy is.
Dankie dat jy met soveel warmte, passie en liefde deel is van die Eloïse Beauty Group-familie. Jy is soveel meer as net ons Brand Ambassador jy is iemand wat lig, energie en inspirasie saam met jou bring, en ons is ongelooflik bevoorreg om jou deel van ons reis te hê.
Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met liefde, geluk, gesondheid, nuwe geleenthede en al die mooi dinge wat jou hart begeer. Mag jy altyd onthou hoe besonders jy is en hoeveel mense deur jou geïnspireer word.
Ons hoop jou dag is net so mooi, stralend en spesiaal soos JY is.
Baie liefde van ons almal by
Eloïse Beauty Group 🩷
Gelukkige verjaarsdag, Le-Lue!
Ons is lief vir jou!