02/09/2026
Reading Rocket help leerders om hulle leesvaardighede te verbeter, maar hierdie jaar wou ons weet hoe JOU leesvaardighede lyk. 👀
🚀 Wie is die SAOU Hoofdesimposium se TOP-leser?
'BRAGGING RIGHTS'
🥉3e plek - Pieter Pretorius , HS FH Odendaal met 226 woorde per minuut, en 80% begrip!
🥈2e plek - Willem Botha , LS Mooirivier met 249 wpm en 80% begrip!
En die wenner van die kort vakansie by Leisure Bay Estate, ter waarde van R5 500,00 is:
🏆 Debré Bam , Rietondale HS met 327 wpm en 80% begrip!
Baie, baie geluk! Kom maak asb. 'n draai by die stalletjie om jou kontakbesonderhede te bevestig.
Laaste was dit 'n groot voorreg om 'n geseënde paar dae saam met julle te spandeer. Veilig reis!
Die Stimulus Maksima!-span 🚀