02/06/2026
Kaapstad: WOW! JULLE HET ONS UITVERKOOP!
Ons eerste Lash Model Call vir Junie was binne rekordtyd volledig vol bespreek!
As gevolg van die ongelooflike belangstelling het ons besluit om die modeloproep te verleng van 15 – 20 Junie om nog 'n paar van julle die geleentheid te gee om deel te wees van ons studente se opleiding en case studies.
Daar is egter slegs 5 plekke beskikbaar!
Volle Stel Hybrid Lashes of Volume Lashes.
➡️Slegs R350
➡️Uitgevoer deur studente onder professionele toesig.
📅 15 – 20 Junie
Hierdie is die perfekte geleentheid om pragtige, professionele wimpers teen 'n spesiale modelprys te ontvang terwyl jy ons studente help om hul kwalifikasies te voltooi.
📲 Bespreek nou jou plek:
📞 069 865 7967
Moenie wag nie wanneer die laaste 5 plekke gevul is, sluit die modeloproep finaal.