Westbury Supplement Feeds

Westbury Supplement Feeds Revolutionising Livestock Nutrition

๐ŸŒธ ๐Ÿฎ ๐’๐ฉ๐ซ๐ข๐ง๐  ๐ข๐ฌ ๐ก๐ž๐ซ๐ž โ€” ๐š๐ง๐ ๐ฒ๐จ๐ฎ๐ซ ๐ก๐ž๐ซ๐โ€™๐ฌ ๐ง๐ฎ๐ญ๐ซ๐ข๐ญ๐ข๐จ๐ง๐š๐ฅ ๐ง๐ž๐ž๐๐ฌ ๐š๐ซ๐ž ๐œ๐ก๐š๐ง๐ ๐ข๐ง๐ .As winter comes to an end, veld and pastures may beg...
01/09/2026

๐ŸŒธ ๐Ÿฎ ๐’๐ฉ๐ซ๐ข๐ง๐  ๐ข๐ฌ ๐ก๐ž๐ซ๐ž โ€” ๐š๐ง๐ ๐ฒ๐จ๐ฎ๐ซ ๐ก๐ž๐ซ๐โ€™๐ฌ ๐ง๐ฎ๐ญ๐ซ๐ข๐ญ๐ข๐จ๐ง๐š๐ฅ ๐ง๐ž๐ž๐๐ฌ ๐š๐ซ๐ž ๐œ๐ก๐š๐ง๐ ๐ข๐ง๐ .

As winter comes to an end, veld and pastures may begin to recover, but nutritional gaps can still affect condition, fertility and overall productivity.

Westbury Supplement Feeds provides practical nutritional support to help cattle maintain condition through the seasonal transition and make the most of improving grazing. ๐†๐จ๐จ๐ ๐ง๐ฎ๐ญ๐ซ๐ข๐ญ๐ข๐จ๐ง ๐ง๐จ๐ฐ ๐ก๐ž๐ฅ๐ฉ๐ฌ ๐ฉ๐ซ๐ž๐ฉ๐š๐ซ๐ž ๐ฒ๐จ๐ฎ๐ซ ๐ก๐ž๐ซ๐ ๐Ÿ๐จ๐ซ ๐ญ๐ก๐ž ๐ฆ๐จ๐ง๐ญ๐ก๐ฌ ๐š๐ก๐ž๐š๐.

Find out more about our supplement feed solutions: www.westburysa.co.za or contact us at 082 450 6196 / [email protected]

๐‰๐Ž๐” ๐•๐„๐‹๐ƒ ๐•๐„๐‘๐€๐๐ƒ๐„๐‘. ๐‰๐Ž๐” ๐•๐Ž๐„๐‘๐’๐“๐‘๐€๐“๐„๐†๐ˆ๐„ ๐Œ๐Ž๐„๐“ ๐’๐€๐€๐Œ ๐•๐„๐‘๐€๐๐ƒ๐„๐‘.Die oorgang van winter na somer bring nuwe uitdagings รฉn nuwe ge...
29/08/2026

๐‰๐Ž๐” ๐•๐„๐‹๐ƒ ๐•๐„๐‘๐€๐๐ƒ๐„๐‘. ๐‰๐Ž๐” ๐•๐Ž๐„๐‘๐’๐“๐‘๐€๐“๐„๐†๐ˆ๐„ ๐Œ๐Ž๐„๐“ ๐’๐€๐€๐Œ ๐•๐„๐‘๐€๐๐ƒ๐„๐‘.
Die oorgang van winter na somer bring nuwe uitdagings รฉn nuwe geleenthede vir jou voervloeiprogram.

Winterweiding en oesreste speel steeds โ€™n belangrike rol terwyl die veld herstel, maar die eerste groen groei beteken nie noodwendig dat daar reeds genoeg kwaliteit weiding beskikbaar is om aan jou diere se voedingsbehoeftes te voldoen nie. Namate die seisoen verander, verander jou diere se behoeftes ook. Groei, kondisie, reproduksie en produksie plaas verskillende eise op โ€™n kudde, en daarom is dit belangrik om jou voerstrategie betyds aan te pas.
Beplan vooruit vir die oorgang na somerweiding en hou die beskikbaarheid รฉn kwaliteit van jou veld dop. โ€™n Goed beplande aanvullingsprogram kan help om die gaping tussen wintervoer en volwaardige somerweiding te oorbrug, sonder om groei en kondisie onnodig terug te hou.
Die regte voer op die regte tyd help om jou kudde se kondisie en produksie deur die seisoensverandering te ondersteun.
Westbury Supplement Feeds is beskikbaar by ๐‘จ๐’ˆ๐’“๐’Š ๐‘ฒ๐’๐’๐’‘, ๐Œ๐จ๐จ๐ข๐ก๐จ๐ž๐ค ๐๐จ๐ž๐ซ๐๐ž๐ซ๐ฒ in Gauteng, ๐‘๐ข๐ฏ๐ž๐ซ๐Ÿ๐จ๐จ๐๐ฌ, ๐”๐ฉ๐ข๐ง๐ ๐ญ๐จ๐ง en geselekteerde ๐‹๐š๐ž๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ ๐ซ๐จ๐œ๐ก๐ž๐ฆ takke.
Vir meer wenke, kontak ook โ€™n Westbury-voedingkundige vir advies en riglyne vir die aanwending van Westbury se aanvullingsvoere.

Kontak ons by 082 450 6196 of stuur โ€™n boodskap aan [email protected]

Besoek ons by www.westburysa.co.za

GESONDE DIERE. STERKER PRODUKSIE.Met die seisoen wat verander, is dit โ€™n goeie tyd om jou kudde se gesondheidsprogram we...
27/08/2026

GESONDE DIERE. STERKER PRODUKSIE.

Met die seisoen wat verander, is dit โ€™n goeie tyd om jou kudde se gesondheidsprogram weer onder die loep te neem.

Hersien beplande inentings en voorkomende behandelings saam met jou veearts, en maak seker jou diere is voorbereid vir die volgende produksiefase. Goeie diergesondheid en goeie voeding werk hand aan hand om kondisie en produksie te ondersteun.

Westbury Supplement Feeds is beskikbaar by ๐‘จ๐’ˆ๐’“๐’Š ๐‘ฒ๐’๐’๐’‘, ๐Œ๐จ๐จ๐ข๐ก๐จ๐ž๐ค ๐๐จ๐ž๐ซ๐๐ž๐ซ๐ฒ in Gauteng, ๐‘๐ข๐ฏ๐ž๐ซ๐Ÿ๐จ๐จ๐๐ฌ, ๐”๐ฉ๐ข๐ง๐ ๐ญ๐จ๐ง en geselekteerde ๐‹๐š๐ž๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ ๐ซ๐จ๐œ๐ก๐ž๐ฆ takke.

Vir meer wenke, kontak ook โ€™n Westbury-voedingkundige vir advies en riglyne vir die aanwending van Westbury se aanvullingsvoere.

Kontak ons by 082 450 6196 of stuur โ€™n boodskap aan [email protected]
Besoek ons by www.westburysa.co.za

๐ƒ๐ˆ๐„ ๐’๐Š๐„๐„๐‘๐’๐„๐ˆ๐’๐Ž๐„๐ ๐Š๐Ž๐Œ ๐๐€๐ƒ๐„๐‘Die skeerseisoen is om die draai, en goeie voorbereiding begin lank voordat die eerste skaap g...
25/08/2026

๐ƒ๐ˆ๐„ ๐’๐Š๐„๐„๐‘๐’๐„๐ˆ๐’๐Ž๐„๐ ๐Š๐Ž๐Œ ๐๐€๐ƒ๐„๐‘

Die skeerseisoen is om die draai, en goeie voorbereiding begin lank voordat die eerste skaap geskeer word. Skape wat in goeie kondisie die skeerseisoen binnegaan, is beter toegerus om die stres van hantering en skeer te hanteer. โ€™n Gebalanseerde voedingsprogram speel daarom โ€™n belangrike rol in die aanloop tot skeer, veral waar die veld se voedingswaarde nie meer voldoende in die diere se behoeftes voorsien nie.

Goeie voeding ondersteun nie net algemene liggaamskondisie nie, maar vorm ook deel van โ€™n volhoubare bestuursprogram vir wolproduserende skape. Hou die kondisie van jou kudde dop en maak betyds aanpassings aan jou aanvullingsprogram waar nodig.

Beplan vooruit, voer volgens behoefte en sorg dat jou skape gereed is vir die komende skeerseisoen.

Westbury Supplement Feeds is beskikbaar by ๐‘จ๐’ˆ๐’“๐’Š ๐‘ฒ๐’๐’๐’‘, ๐Œ๐จ๐จ๐ข๐ก๐จ๐ž๐ค ๐๐จ๐ž๐ซ๐๐ž๐ซ๐ฒ in Gauteng, ๐‘๐ข๐ฏ๐ž๐ซ๐Ÿ๐จ๐จ๐๐ฌ, ๐”๐ฉ๐ข๐ง๐ ๐ญ๐จ๐ง en geselekteerde ๐‹๐š๐ž๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ ๐ซ๐จ๐œ๐ก๐ž๐ฆ takke.

Vir meer wenke, kontak ook โ€™n Westbury-voedingkundige vir advies en riglyne vir die aanwending van Westbury se aanvullingsvoere. Kontak ons by 082 450 6196 of stuur โ€™n boodskap aan [email protected]

Laeveld Agrochem Agri Koop ZA

24/08/2026

Wanneer diere deur seisoenale veranderinge en verhoogde voedingsbehoeftes gaan, speel goeie kondisie โ€™n belangrike rol in hul algemene prestasie. Westbury Wildsblok kan gebruik word om wild se voeding aan te vul waar die veld tekorte het of nog nie voldoende voorsien nie.

โ€™n Goeie voedingsbasis help om liggaamskondisie te ondersteun en kan โ€™n waardevolle rol speel in die aanloop tot die teelseisoen.

Westbury Supplement Feeds is beskikbaar by ๐‘จ๐’ˆ๐’“๐’Š ๐‘ฒ๐’๐’๐’‘, ๐Œ๐จ๐จ๐ข๐ก๐จ๐ž๐ค ๐๐จ๐ž๐ซ๐๐ž๐ซ๐ฒ in Gauteng, ๐‘๐ข๐ฏ๐ž๐ซ๐Ÿ๐จ๐จ๐๐ฌ, ๐”๐ฉ๐ข๐ง๐ ๐ญ๐จ๐ง en geselekteerde ๐‹๐š๐ž๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ ๐ซ๐จ๐œ๐ก๐ž๐ฆ takke.

Kontak ons by 082 450 6196 of stuur โ€™n boodskap aan [email protected]

Besoek ons by www.westburysa.co.za

๐•๐„๐‘๐๐„๐“๐„๐‘ ๐Œ๐„๐‹๐Š๐๐‘๐Ž๐ƒ๐”๐Š๐’๐ˆ๐„Milkmaker 32 ondersteun melkkoeie met die regte aanvulling vir beter produksie en goeie kondisie. ...
20/08/2026

๐•๐„๐‘๐๐„๐“๐„๐‘ ๐Œ๐„๐‹๐Š๐๐‘๐Ž๐ƒ๐”๐Š๐’๐ˆ๐„

Milkmaker 32 ondersteun melkkoeie met die regte aanvulling vir beter produksie en goeie kondisie. Milkmaker 32 voorsien jou koeie van essensiรซle voedingstowwe wat nie altyd genoegsaam in natuurlike weiding of standaardvoere teenwoordig is nie.

Deur die regte aanvullings te gebruik, verbeter jy nie net die hoeveelheid melk wat jou koeie produseer nie, maar ook die kwaliteit daarvan. Goeie aanvullings help om voedingsgapings te vul, bevorder vinniger herstel nรก kalwing, verhoog vrugbaarheid en hou koeie langer in 'n gesonde kondisie. Dit verseker uiteindelik dat jou melkkoeie topprestasie lewer, ongeag die seisoen of klimaatstoestande.

Westbury Supplement Feeds is beskikbaar by ๐‘จ๐’ˆ๐’“๐’Š ๐‘ฒ๐’๐’๐’‘, ๐Œ๐จ๐จ๐ข๐ก๐จ๐ž๐ค ๐๐จ๐ž๐ซ๐๐ž๐ซ๐ฒ in Gauteng, ๐‘๐ข๐ฏ๐ž๐ซ๐Ÿ๐จ๐จ๐๐ฌ, ๐”๐ฉ๐ข๐ง๐ ๐ญ๐จ๐ง en geselekteerde ๐‹๐š๐ž๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ ๐ซ๐จ๐œ๐ก๐ž๐ฆ takke.

Vir meer wenke, kontak ook โ€™n Westbury-voedingkundige vir advies en riglyne vir die aanwending van Westbury se aanvullingsvoere.

Kontak ons by 082 450 6196 of stuur โ€™n boodskap aan [email protected]

Besoek ons by www.westburysa.co.za

18/08/2026

Die nuutste in landboumasjinerie en tegnologie, volhoubare landboupraktyke en die Toyota SA Nasionale Jongafslaers kompetisie-finaal.

Dรญt is NAMPO Kaap 2026!

Die program sluit in:
ยท 500+ uitstallers.
ยท Sessies met verteenwoordigers van dieRooivleisprodusente-organisasie, dieMelkprodusente-organisasie, Vinpro en Graan SA.
ยท Nasie in Gesprek
ยท Food for Mzansi besprekings
ยท Beskermde groenteproduksie-seminaar.

๐Ÿ—“๏ธ 9 โ€“ 12 September 2026
๐Ÿ“Bredasdorp, Weskaap

Vir meer inligting oor NAMPO Kaap of om jou kaartjies te bespreek, klik op die skakel in die kommentaarafdeling ๐Ÿ‘‡.

NAMPO Kaap / Cape NAMPO Plaas Media Bredasdorp Park

๐‡๐Ž๐‘๐ˆ๐๐†๐’ ๐“๐‘๐„๐Š ๐€๐€๐๐ƒ๐€๐†. ๐Š๐Ž๐๐ƒ๐ˆ๐’๐ˆ๐„ ๐Œ๐€๐€๐Š ๐ƒ๐ˆ๐„ ๐•๐„๐‘๐’๐Š๐ˆ๐‹.Goeie kondisie speel โ€™n belangrike rol in die algemene prestasie van wild...
18/08/2026

๐‡๐Ž๐‘๐ˆ๐๐†๐’ ๐“๐‘๐„๐Š ๐€๐€๐๐ƒ๐€๐†. ๐Š๐Ž๐๐ƒ๐ˆ๐’๐ˆ๐„ ๐Œ๐€๐€๐Š ๐ƒ๐ˆ๐„ ๐•๐„๐‘๐’๐Š๐ˆ๐‹.

Goeie kondisie speel โ€™n belangrike rol in die algemene prestasie van wild, veral wanneer diere deur seisoenale veranderinge en verhoogde voedingsbehoeftes gaan.

Westbury Wildsblok kan as deel van โ€™n doelgerigte aanvullingsprogram gebruik word om wild se voeding aan te vul waar die veld alleen nie voldoende voorsien nie. โ€™n Goeie voedingsbasis help om liggaamskondisie te ondersteun en kan โ€™n waardevolle rol speel in die aanloop tot die teelseisoen.

Elke plaas, wildspesie en veldtoestand verskil. Die regte aanvulling en hoeveelheid behoort daarom by die beskikbare weiding, seisoen en die behoeftes van die diere aangepas te word.

Westbury Supplement Feeds is beskikbaar by ๐‘จ๐’ˆ๐’“๐’Š ๐‘ฒ๐’๐’๐’‘, ๐Œ๐จ๐จ๐ข๐ก๐จ๐ž๐ค ๐๐จ๐ž๐ซ๐๐ž๐ซ๐ฒ in Gauteng, ๐‘๐ข๐ฏ๐ž๐ซ๐Ÿ๐จ๐จ๐๐ฌ, ๐”๐ฉ๐ข๐ง๐ ๐ญ๐จ๐ง en geselekteerde ๐‹๐š๐ž๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ ๐ซ๐จ๐œ๐ก๐ž๐ฆ takke.

Vir meer wenke, kontak ook โ€™n Westbury-voedingkundige vir advies en riglyne vir die aanwending van Westbury se aanvullingsvoere.

Kontak ons by 082 450 6196 of stuur โ€™n boodskap aan [email protected]

Besoek ons by www.westburysa.co.za

๐Ÿ”ฅ ๐๐‘๐€๐๐ƒ๐•๐„๐‘๐๐Ž๐ƒ ๐ˆ๐ ๐–๐„๐‘๐Š๐ˆ๐๐†!๐Ÿงฏ Beskerm jou vee, veld en eiendom. Maak seker jy is bewus van die brandgevaargradering en enig...
15/08/2026

๐Ÿ”ฅ ๐๐‘๐€๐๐ƒ๐•๐„๐‘๐๐Ž๐ƒ ๐ˆ๐ ๐–๐„๐‘๐Š๐ˆ๐๐†!๐Ÿงฏ
Beskerm jou vee, veld en eiendom. Maak seker jy is bewus van die brandgevaargradering en enige amptelike waarskuwings of beperkings wat vir jou streek geld. Volg ook die riglyne van jou plaaslike Brandbeskermingsvereniging en relevante owerhede.

Gedurende periodes van hoรซ brandgevaar word die aansteek, gebruik of instandhouding van oop vure wettig verbied. Die Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande, Wet 101 van 1998, maak voorsiening vir โ€™n nasionale brandgevaargraderingstelsel en vir waarskuwings wanneer die brandgevaar in โ€™n bepaalde streek hoog is.

Volgens artikel 10 van die Wet moet โ€™n waarskuwing gepubliseer word wanneer die brandgevaar as hoog gegradeer word. Sodra so โ€™n waarskuwing vir โ€™n streek gepubliseer is, mag niemand โ€™n vuur in die ope lug in daardie streek aansteek, gebruik of onderhou nie, behoudens die uitsonderings wat die Wet toelaat.

Die Wet plaas ook verantwoordelikhede op grondeienaars om veldbrande te help voorkom en beheer. Waar daar โ€™n risiko bestaan dat โ€™n veldbrand op grond kan ontstaan, daarop kan brand of daarvandaan kan versprei, moet toepaslike brandstroke voorberei en onderhou word. Die doel hiervan is om die verspreiding van veldbrande tussen aangrensende eiendomme te help beperk.

Brandveiligheid is dus nie net goeie plaasbestuur nie โ€” dit vorm deel van โ€™n groter wetlike verantwoordelikheid om mense, vee, eiendom en die omgewing teen veldbrande te beskerm.

Westbury Supplement Feeds is beskikbaar by ๐‘จ๐’ˆ๐’“๐’Š ๐‘ฒ๐’๐’๐’‘, ๐Œ๐จ๐จ๐ข๐ก๐จ๐ž๐ค ๐๐จ๐ž๐ซ๐๐ž๐ซ๐ฒ in Gauteng, ๐‘๐ข๐ฏ๐ž๐ซ๐Ÿ๐จ๐จ๐๐ฌ, ๐”๐ฉ๐ข๐ง๐ ๐ญ๐จ๐ง en geselekteerde ๐‹๐š๐ž๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ ๐ซ๐จ๐œ๐ก๐ž๐ฆ takke.

Vir meer wenke, kontak ook โ€™n Westbury-voedingkundige vir advies en riglyne vir die aanwending van Westbury se aanvullingsvoere.

Kontak ons by 082 450 6196 of stuur โ€™n boodskap aan [email protected]

Besoek ons by www.westburysa.co.za

Al bring Augustus reeds warmer dae en die gevaar van ryp is verby, onthou: weiding is nie optimaal nie.๐ŸŒฑ๐Ÿ„Die oorgang van...
14/08/2026

Al bring Augustus reeds warmer dae en die gevaar van ryp is verby, onthou: weiding is nie optimaal nie.๐ŸŒฑ๐Ÿ„

Die oorgang van winter na somer is een van die belangrikste tye op die plaas. Hoewel die eerste buie teen einde September kan val, neem dit weke voordat natuurlike weiding werklik herstel en genoegsame voedingswaarde bied. In hierdie tydperk kan beeste en skape maklik kondisie verloor, wat reproduksie, groei en uiteindelik winsgewendheid negatief beรฏnvloed.

Met die regte aanvullingsvoer van Westbury Supplement Feeds kan produsente hierdie kritieke gaping oorbrug. Fosfaatlekke soos Westbury P6 en P8 voorsien noodsaaklike minerale en spoorminerale wat dikwels in jong somerweiding ontbreek, terwyl kruipvoer verseker dat kalwers aanhou groei totdat die veld weer op sy beste presteer.

Slim aanvulling beteken beter kondisie, sterker reproduksie en meer doeltreffende produksie. Moenie wag vir die gras om in te haal nie โ€“ beplan vooruit en gee jou kudde die ondersteuning wat hulle nodig het.

๐•๐ข๐ง๐ ๐–๐ž๐ฌ๐ญ๐›๐ฎ๐ซ๐ฒ ๐ฉ๐ซ๐จ๐๐ฎ๐ค๐ญ๐ž ๐›๐ฒ ๐€๐ ๐ซ๐ข ๐Š๐จ๐จ๐ฉ, ๐Œ๐จ๐จ๐ข๐ก๐จ๐ž๐ค ๐๐จ๐ž๐ซ๐๐ž๐ซ๐ฒ (๐†๐š๐ฎ๐ญ๐ž๐ง๐ ), ๐‘๐ข๐ฏ๐ž๐ซ๐Ÿ๐จ๐จ๐๐ฌ ๐”๐ฉ๐ข๐ง๐ ๐ญ๐จ๐ง ๐ž๐ง ๐ฎ๐ข๐ญ๐ ๐ž๐ฌ๐จ๐ž๐ค๐ญ๐ž ๐‹๐š๐ž๐ฏ๐ž๐ฅ๐ ๐€๐ ๐ซ๐จ๐œ๐ก๐ž๐ฆ ๐ญ๐š๐ค๐ค๐ž. ๐Ÿ“ž Kontak Westbury se voedingskundiges vir raad oor die beste aanvullingsprogram vir jou area en produksiestelsel.

Address

Farm Couwenburg
Delmas
2210

Telephone

+27824506196

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Westbury Supplement Feeds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Westbury Supplement Feeds:

Share