AVON by Yollie

AVON by Yollie I'm a avon representive. For all you avon needs and questions please contact me through facebook inbox or email me! Xx

20/11/2017

Ellk almal ek wil graah net almal bedank vir hule getroue ondersteuning die jaar. Desember boekie beskikbaar laat weet as iemand belangstel.

25/06/2015

Ello alaml, die nuwe Julie maand boekie nou beskikbaar. Laat weet indien jy een soek. Leke dagi vir almal en bly warm. Avon groete ###

30/05/2015

Ello almal, graag wil ek onverskoning vra weens die koeries se nalatigheid is die Mei maand bestellings nog nie ontvang nie. Junie boekie is reeds beskikbaar indien jul belangstel. Weet nie hoe lank die Mei besending nog gan vat nie. Jammer vir die ongerief

27/03/2015

Elo almal jammer was so still gan dol by werk met Ironman. Net sodat julle weet nuwe boekie is beskikbaar en bestelling moet asb teen die naweek by wees. Indien iemand belangstel om boekie te sien laat weet my net.

Leke nat Vrydag verder vir julle. Liefde Yollie ###x

02/03/2015
27/02/2015

Goeie more almal! Let asb daarop dat nuwe bestellings maandag inesit word stuur asb teen naweek deur na my! Leke naweek almal ###

18/02/2015

Goeie more almal!! Hoop almal het leke dag! Vir die wat belangstel nuwe MAART boekie is beskikbaar laat weet indien jul een wil he! Avonliefde ###

10/02/2015

Ja lea jy het page gelike x

Address

Despatch/
Despatch
6220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AVON by Yollie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share