Eina Tieties

Eina Tieties Regte mammas, regte stories. Sluit aan by ’n ondersteunende ruimte om borsvoed-suksesse, sukkelstories en snaakse oomblikke te deel. Jy is nie alleen nie, mamma.

Sluit aan by die "page" en skakel in met mammas soos jy.

https://einatieties.co.za/die-riller/
24/06/2026

https://einatieties.co.za/die-riller/

COVID. Lockdown. Mamma vir die eerste keer. Alleen. Pasgebore baba. In die hospitaal het ek geweet iets is nie lekker nie. Borsvoeding was seer. Eina, pyn! Ek het dit toegeskryf aan 'n verkeerde 'latch'. Elke dag het ek op my bank gesit met die ou pap lyfie in my arms.

https://einatieties.co.za/hoe-my-studies-my-voorberei-het/
20/06/2026

https://einatieties.co.za/hoe-my-studies-my-voorberei-het/

Hallo Mammas, Ek is iemand wie eers wil sien hoe ander mense 'n ding doen voordat ek dit sal doen. Dit was so met kinders kry. Ek het Dieetkunde geswot en met dit moet jy 'n gemeenskapsjaar doen. Myne was tydens Covid... Ek het in daai jaar besluit om my

https://einatieties.co.za/deel-jou-storie/
20/06/2026

https://einatieties.co.za/deel-jou-storie/

Hallo Mamma, Regte stories. Regte mammas. Regte tieties. Borsvoeding kan mooi, uitputtend, pynlik, snaaks, bevredigend, frustrerend—of alles op dieselfde tyd wees. Eina, Tieties! is ’n Afrikaans blog vir mammas wat regte borsvoedingsstories deel. Nie die perfekte, gepoleerde weergawe nie, maar d...

Address

Durbanville
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eina Tieties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eina Tieties:

Shortcuts

Share

Category