26/08/2026
Pierre skryf
# Onlangs het ek 'n skrywe geplaas oor Ecohealth se kollageen.
Jul kan gerus weer die skrywe lees wat op 20 Augustus. Vroue wat kla oor die groei van hul hare, naels, herstel van hul vel en die verjonging wat plaasvind.
# Maar, dis beter dat mense self daaroor praat.
Ek gaan nog hieroor skryf. Maar verkies om dit dan in 'n opvoedkundige plasing, of video te doen. Lewende ware getuienis van ander is die beter opsie vir my.
# **Ons het ook nou 'n " Marine Kollageen". **
'n Resep wat ek persoonlik gebruik, nadat ek so 4 maande gelede in die hospitaal was vir my skouer operasie en, ek ophou asemhaal het onder narkose, het my hare daarna erg begin uitval, weens die oordosis narkose.
Ek moes die skielike verval met mag en mening keer en die bene in die skouer ook voed wat nou vol ysters is.
My resep is;
1. Eetlepel kollageen
2. Eetlepel kolostrum
3. Eetlepel Hippie Shake
4. Eetlepel kameelmelk
5. Eetlepel heuning
6. Griekse jogurt of kefir om die goed 'n lekker pasta te maak.
# Ek is dankbaar om te sê dat hare weer terug begin groei het.
Hoe sou ek met met 'n bles gelyk het, was baie erg vir my. So ook sal ander vir jul vertel van hul hare en naels en versterkte bene. Gesonde vel.
Mag die produk van ons vir vele van jul groot genade en goedheid bring.