Izak's Journey

  • Home
  • Izak's Journey

Izak's Journey Izak's leukemia journey

16/03/2024

❤️❤️

29/02/2024
Please RSVP today 🧡
17/01/2024

Please RSVP today 🧡

20 January 2024 we will be celebrating Izak's life....
14/01/2024

20 January 2024 we will be celebrating Izak's life....

Vandag het ek my beste maaitjie gegroet. Hy het hard baklei en sy alles gegee tot die einde toe.Baie dankie vir almal se...
13/01/2024

Vandag het ek my beste maaitjie gegroet. Hy het hard baklei en sy alles gegee tot die einde toe.

Baie dankie vir almal se aanhoudende gebede en omgee.

Hou die familie nogsteeds in julle gebede 🧡🤍

11/01/2024

Izak is bietjie rustiger vanaand want Charlene sing vir hom. Is maar slaaperig en deurmekaar nog. Vitals lyk beter. Dankie vir almal Se gebede.

09/01/2024

Ons was nou by Izak. Hy word nou geskuif na Ward 21 ICU met net 4 pasiente kan lê. Sy suurstof is maar nog laag en sy koors hoog. Ons bid vir n wonderwerk. Hulle gee vir hom iets net om rustig te bly so hy slaap baie.

08/01/2024

Hi hi

Skies ek stuur nie baie updates nie ons kan ook vir Izak maar net kort rukkies sien.

Sy stuurstof is nog okey. En sy hartklop ook. Hy het baie slym op sy bors wat hulle sukkel om uit te kry. Op die oomlik is hy baie deurmekaar van die hoë infeksie telling.

07/01/2024

Hi

Asb bid... Izak is ICU toe geskuif.

06/01/2024

Dr Singh was vandag by ons. Izak se infeksie telling is nog baie hoog agv sepsis. Sy sê dat die kiem by Izak bly en elke keer opkom. Hulle gaan aan met die chemo en as hy die einde van die maand in remisie is gaan hulle voort met die beenmurg oorplanting. Sy het gese die is n process en nie net n oornag ding nie. Ons moet maar geduldig wees. Izak is maar baie siek op die oomlik sukkel om te praat en maar bietjie deurmekaar. Sy koors bly op en af en sy suurstof is ook laag.

Asb hou aan bid 🌸🌸

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Izak's Journey posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Health & Beauty Business?

Share