17/06/2026
Jy is dood moeg 8uur saans, dan klim jy in die bed en die slaap is by die venster uit en jou brein werk teen 100km per uur. Dan begin die krampe want jy draai van een sy na die ander. Moenie jou nodige slaap opoffer as gevolg van stress, krampe en n brein wat nie wil gaan stil staan nie. Kry jou magnesium vandag nog en slaap vanaand soos n baba.
VADERSDAG SPECIAL NOU AAN!!
Whatsapp Corrie 0796261052