Rhythm by Anine

Rhythm by Anine Overwhelmed by health advice? I help busy moms & dads keep it simple with clean products and real habits. Safer swaps for your home & body.
↓ Order on WhatsApp

01/09/2026

Kom groei en beweeg saam!

24/08/2026

As ek elke week net probeer oorleef tot Vrydag, is iets te vinnig.

So ek het ’n paar dinge gekanselleer.
Ons ritme moet stadig genoeg wees dat almal in my huis kan byhou. 🤍

Wat kan jy hierdie week uit jou dagboek haal?

13/08/2026

Ek het vir 3 nagte in n ry genoeg geslaap!
Toe maak ek die fout om alles wat ek aanhou uitstel het, op 1 dag te doen.
n Oorvol dag, maak dan dat ek weer nie baie goed slaap nie.
Ek moet leer om nie my energie totaal leeg te tap nie.

Is jy ook n 0 - 100 mens?

10/08/2026

Ek word geskiet. Geboul. Geskop. En soms sommer net raakgeloop. 😂
Maar jinne, ek LOVE hierdie seuntjie-ma lewe. 🤎

Die geraas. Die energie. Die kompetisie oor absoluut ALLES. 😅
En die feit dat enige gewone oomblik binne sekondes in ’n game kan verander.

Ek moet gereeld herinner:
“BODY SHOTS JULLE!” 😂

23/07/2026

Ons elkeen het soms ’n af dag.

Dankie tog mense is nie bloubessies nie. 🤍🫐

22/07/2026

Ons kry dit nie altyd reg nie.

Ons verstaan mekaar nie altyd nie.

Maar ons kies steeds om jammer te sê, te vergewe en weer te begin.

Dalk is dit die beste verjaardaggeskenk wat ons vir ons kinders kan gee. 🤍

Wees eerlik..... Wat is die moeilikste deel van 'n gesonde leefstyl? Om gemotiveerd te bly.Om nee te se vir lekkernye?Om...
21/07/2026

Wees eerlik..... Wat is die moeilikste deel van 'n gesonde leefstyl?

Om gemotiveerd te bly.
Om nee te se vir lekkernye?
Om tyd vir oefening te maak?
Om genoeg te rus?

Daar is geen regte of verkeerde antwoord nie. Ek sal begin: Vir my is genoeg rus nogal moeilik om gereeld te doen.

Jou b***t,,,,,,,,,?

21/07/2026

Partykeer is die gesondste ding wat jy vandag kan doen nie om nog ’n aanvulling te koop of jou dieet te verander nie.

Partykeer is dit om iemand te bel.
Om saam koffie te drink.
Om saam te lag.
Om saam stil te wees.

Ons is nie gemaak om alles alleen te dra nie.

Verhoudings voed iets wat kos alleen nie kan doen nie.

Dis ook deel van ’n gesonde ritme.
❤️

19/07/2026

If you’re looking for a breakfast that’s quick, filling and packed with goodness, these Banana Oat Protein Flapjacks are a favourite in our home. They’re naturally sweet, high in protein and topped with a little nut butter and honey for the perfect finish.

🍌 Banana Oat Protein Flapjacks

Ingredients

* 2 ripe bananas, mashed
* 2 eggs
* 1 cup rolled oats
* 1 tbsp whey protein powder
* 1 tsp baking powder
* 1 tsp cinnamon (optional)
* 1 tsp vanilla extract (optional)
* A handful of blueberries (optional)

Toppings
🥜 Nut butter or peanut butter
🍯 Honey

Method

1. Mash the bananas in a bowl.
2. Add the eggs and whisk until combined.
3. Stir in the oats, whey protein, baking powder, cinnamon and vanilla.
4. Fold in the blueberries if using.
5. Heat a lightly greased pan over medium heat and spoon the batter into small flapjacks.
6. Cook for 2–3 minutes per side until golden brown.
7. Serve warm with a generous spoon of nut butter (or peanut butter) and a drizzle of honey.

Simple food. Real ingredients. A rhythm you can return to. 🤍

Save this recipe for your next busy morning, and share it with someone who loves easy, wholesome breakfasts.

SimpleHealthyLiving CleanEating BreakfastIdeas HealthyRecipes SouthAfrica

14/07/2026

Die verskil tussen vrees en heers… is die H. 🤍

Ek weet hoe dit voel om oorweldig te wees.

Nog ’n artikel.
Nog ’n video.
Nog ’n produk wat glo “die antwoord” is.

Dan raak gesondheid iets wat vrees aanjaag, eerder as iets wat hoop bring.

Maar ek glo nie God het ons geroep om in paniek te leef nie.

Hy het ons geroep om saam met Hom te heers—deur elke dag die volgende regte ding te doen.

Vir my lyk dit só:

🌿 Bid vir wysheid voordat jy uit vrees reageer.
🌿 Verander een gewoonte op ’n slag.
🌿 Lees etikette en maak ingeligte keuses.
🌿 Fokus op wat jy vandag kan doen, nie op alles wat jy nog moet doen nie.

Die doel is nie perfeksie nie.

Die doel is ’n eenvoudige ritme.

Volg my blad vir meer oor low-tox produkte, -tips en -tricks 🤍

Address

11 Goedehoop Street
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rhythm by Anine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rhythm by Anine:

Shortcuts

Share