03/09/2026
Watter gesigolie is reg vir jou? ✨
Die Elara Grace gesigolies is spesiaal saamgestel vir verskillende velbehoeftes.
🌹 Radiance — Rosehip Replenishing Oil Serum
Vir vel wat voeding, hidrasie, sagtheid en 'n gesonde, stralende voorkoms nodig het.
Geskik vir droë of gedehidreerde vel, normale en gemengde vel, dof of moeg lykende vel, en vel wat ekstra voeding of gemak benodig.
Die mengsel van Rosehip, Jojoba, Macadamia, Kalahari Melon en Hempseed olie help om vog aan te vul, terwyl dit die vel sag, glad, soepel en gevoed laat voel.
🤍 Eternal — Restorative Facial Oil
Vir vel wat voeding, langdurige hidrasie en herstel benodig.
Geskik vir droë, gedehidreerde, volwasse, normale en gemengde vel, dof of moeg lykende vel, en vel wat ekstra voeding en vogondersteuning benodig.
Saamgestel met Jojoba olie, Kasterolie, Squalane en Vitamien E. Eternal help om vog in te sluit, die vel se natuurlike vogversperring te ondersteun en laat die vel sag, glad, soepel en stralend voel.
🌿 Pure Reset — Clarifying Facial Oil
Vir vel wat helderheid nodig het sonder aggressiewe bestanddele.
Die beste geskik vir olierige, gemengde, puisie-geneigde en verstopte vel.
Saamgestel met Jojoba olie, Black seed olie, Squalane, CBD, Vitamien E, Tea Tree essensiële olie en Helichrysum essensiële olie. Pure Reset bied doelgerigte suiwerende versorging terwyl dit help om die vel gemaklik en goed versorg te hou.
Watter een klink die meeste soos jou vel?
🌹 Radiance — Vul aan & Voed
🤍 Eternal — Voed & Herstel
🌿 Pure Reset — Verhelder & Balanseer
Nie seker watter gesigolie die beste by jou vel pas nie? Stuur vir my 'n boodskap – ek help jou graag om die perfekte een vir jou vel te kies 📲 083 370 8884