21/05/2026
🌸✨ In moeilike tye het ons almal soms net ’n oomblik van rus, hoop en inspirasie nodig. ✨🌸
Na al die skade, onsekerheid en uitdagings van die afgelope tyd, nooi ons jou om ’n bietjie rus vir jou siel te kom vind by ons pragtige Christian Art geskenke en boeke by Pharmacy@SPAR Vredendal Apteek 💖
🌷 Inspirerende dagboeke
🌷 Pragtige notaboeke en Bybel omslae
🌷 Bekers en geskenke met bemoedigende boodskappe
🌷 Perfek vir jouself of iemand wat ’n bietjie liefde en hoop nodig het
“Be still and know…” 🌿
Kom loer gerus in en vind iets besonders wat jou hart sal opbeur en jou herinner dat daar selfs in storms steeds hoop is. 💕
📍 Vredendal Apteek Pharmacy@SPAR
13 Sentraalstraat, Jonichem Sentrum
📞 027 213 1510