Pampoen Padstal

Pampoen Padstal Kom kuier by die Pampoen Padstal vir 'n koppie moer koffie en rakke vol produkte van die plaas. Geleë op R60 tussen Worcester en Robertson.

Heerlike vars Aspersies uit Nuy!
17/08/2026

Heerlike vars Aspersies uit Nuy!

Uiteindelik het ons waterblommetjies.  Kom kry, hulle is skaars soos hoendertande.
15/08/2026

Uiteindelik het ons waterblommetjies. Kom kry, hulle is skaars soos hoendertande.

30/06/2026

Dankie vir die kuier Leke Kampers Julle 2 is magic. Mag julle travels net die beste wees! Onthou ons het altyd n vars roosterkoek vir julle 2.

Kyk hoe mooi!  Mel Elliott en sy verkwas kan toor!       Carine Elliott
29/06/2026

Kyk hoe mooi! Mel Elliott en sy verkwas kan toor! Carine Elliott

Vandag gekry! Hoe mooi is dit nie?  Gemaak in die Boland.
25/06/2026

Vandag gekry! Hoe mooi is dit nie? Gemaak in die Boland.

19/06/2026

Ons bure doen die ou trick op Surine van Nuy Winery. Kyk tot die einde. Prysloos!

Baie geluk onse Sanna met jou verjaarsdag. Jy is regtig 'n inspirasie vir ons by die padstal.  Jy hou ons op ons tone en...
08/06/2026

Baie geluk onse Sanna met jou verjaarsdag. Jy is regtig 'n inspirasie vir ons by die padstal. Jy hou ons op ons tone en is 'n ystervrou. Ons waardeer jou en is lief vir jou. Mag die Here jou seën met gesondheid en nog baie jare. Hiep Hiep Hoera vir Sanna!

DIE KRAG IS AANDIE PAAIE IS OOP N1 / R60KOM KUIER GERUS
27/05/2026

DIE KRAG IS AAN
DIE PAAIE IS OOP N1 / R60
KOM KUIER GERUS

Weather Warning:  We will be closed tomorrow 11 May for your safety and the safety of our staff traveling to work.  Be s...
10/05/2026

Weather Warning: We will be closed tomorrow 11 May for your safety and the safety of our staff traveling to work. Be safe.

09/05/2026

Sanna het sop gekook!
Die heerlikste Bonesop met beesvleis.

Address

Worcester

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pampoen Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pampoen Padstal:

Shortcuts

Share