LagTerapie in Windhoek

LagTerapie in Windhoek LagTerapie is n unieke konsep waar ons LAG vir geen rede of humor - wel met beweging en asemhaling.

18/06/2026

🟨🟥🟩🟦6️⃣ days to go our EQ4Kids Namibia official launch!

Are you attening in person of via our streaming link?
Tickets available via WebTickets


31/08/2024

Om 🤣 te🤣 kan 🤣lag 🤣is🤣 lekker
Om opreg te kan lag is diep lekker.

Hoekom sukkel ons daarmee?
Ons spiere verleer die kuns om te lag.
In LagTerapie in Windhoek werk ons aan ons kagspiere en skei ons al die goedvoelhormone af.
Ons lag vir geen rede. Is dit maklik?

Kontak my gerus vir n LagTerapie sessie!
Nita @ 081 808 5944

09/02/2024

When you laugh - you change
When you change - the world also change

Sien jou Maandag, 12 Februarie 2024 om 8am om saam te lag.

Bespreek by Nita @ 081 808 5944

🥵UITGEPUT 🥵!! Hoe moeilik kan dit wees om te lag? HA-HA-HO-HO-HOEkself het maar erg geblaas 🤣😅 toe lag ons maar net daar...
05/02/2024

🥵UITGEPUT 🥵!!

Hoe moeilik kan dit wees om te lag?
HA-HA-HO-HO-HO

Ekself het maar erg geblaas 🤣😅 toe lag ons maar net daaroor en begin met ontspanning! Dankie tog vir dit!

Baie geluk aan die groep brawe dames!
Jul eerste LagTerapie sessie was puik.
BAIE MOOI - BAIE MOOI - YEAH
Sjoe - dit was fantasties 🤣

04/02/2024

Nog amptelik n paar ure ...
🤣NAMIBIë se amptelike eerste LagTerapie sessie!
😅WINDHOEK ... as jul iets vreemds hoor - dis net ons wat leer om weer opreg te lag!

31/01/2024

Slegs n paar slapies oor voor Windhoek se LagTerapie sessies begin!

Maandae @ 8am
Erospark, Windhoek
N$50 of donasie
Bring net jouself en jou sak vol braaf-wees saam 🤣

Bespreek jou lag-plekkie by 081 808 5944
Sien uit om saam jou te lag!
Nita Coetzee
LagTerapeut: Windhoek

Address

42 Akwamaryn
Windhoek

Opening Hours

Monday 08:00 - 22:00

Telephone

+264818085944

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LagTerapie in Windhoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LagTerapie in Windhoek:

Shortcuts

Share