23/06/2026
Want omgee is baie meer as net medikasie...
Ons Huis Zietsman in Windhoek, en Huis Johannesson in Swakopmund is gefokus op n holistiese aanslag op Palliatiewe Sorg in n huislike omgee-omgewing.
Ons glo in mediese, geestelike, sielkundige en emosionele ondersteuning. En, ons is dankbaar vir die vertroue geplaas in ons deur families oor die afgelope twee jaar.