02/06/2026
*Met toestemming geplaas.
Hierdie is waaroor spraakterapie gaan!
Hierdie dierbare seuntjie het 'n aktiwiteit wat ons in die sessies doen gevat en op sy eie by die huis toegepas. Mamma het die video gedeel.
Niemand hoef hom te dwing nie, en dit lyk darem of hy homself geniet! π
Dit is my prioriteit om elke sessie lekker te maak!
(Die teiken hier is die /ge/-klank (bv. geval).)