Biki Moi Salon

Biki Moi Salon Hair Styling & Make-overs
Wedding & Event
Hair Styling Matric Farewell
Extensions
Weekly blow-wave p

21/09/2017

SALON CLOSED

GRAZEEEE DEALS:  H/L volkop gratis blaas en sny: kort R250 med R300 langhare R360! 10 H/L foils + volkop kleur kort tot ...
14/01/2015

GRAZEEEE DEALS: H/L volkop gratis blaas en sny: kort R250 med R300 langhare R360! 10 H/L foils + volkop kleur kort tot med R380 langhare R400 gratis kleur en sny! Volkop een kleur kort R200 med R 250 Langhare R300! SLEGS 15 EN 16 JAN

Hoop al ons kliente het n fantastiese jaar met voorspoed en blessings! Ons is weer oop op 5 Januarie 2015 vir al die moo...
30/12/2014

Hoop al ons kliente het n fantastiese jaar met voorspoed en blessings! Ons is weer oop op 5 Januarie 2015 vir al die mooi en reg maak sessies vir die nuwe jaar en uitdagings!

Prinses Pret
04/12/2014

Prinses Pret

ONGELOOFLIKE PRYSE VIR DAARDIE EINDE VAN DIE JAAR BEDERF! Kort- Medium hare R260 volkleur of Volkop foils en Langhare R3...
24/11/2014

ONGELOOFLIKE PRYSE VIR DAARDIE EINDE VAN DIE JAAR BEDERF! Kort- Medium hare R260 volkleur of Volkop foils en Langhare R370 skakel vir Annelie vir jou bederf 0716041725

18/11/2014
Vir al ons lojale kliente wil ons net in kennis stel dat ons die 15 Desember 2014 sluit tot en met 5 Januarie 2015! Baie...
17/11/2014

Vir al ons lojale kliente wil ons net in kennis stel dat ons die 15 Desember 2014 sluit tot en met 5 Januarie 2015! Baie dankie!

17/11/2014

Vir alle afsprake skakel asb vir Carla by 0763457634! Dankie!

30/10/2014

NoVeMbEr SPESIALS: Slegs Dinsdae tot Donderdae en 31 Oktober Vrydag en 1November Saterdag: Volkop kleur , sny , blaas en treatment vir ... Lang hare : R400 , Medium: R340 , Kort: R280.. Of vir volkop highlights , sny, blaas en treatment... Lang hare R450 , Medium: R380 , Kort R330.

Wie wil gewig verloor? Skakel my asb 0717041725!
22/10/2014

Wie wil gewig verloor? Skakel my asb 0717041725!

Address

Dan Pienaar

Telephone

+27716041725

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biki Moi Salon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share