08/06/2026
🌿 Jou herstel is ons grootste beloning 🌿
Niks beteken meer vir ons as om te hoor dat ’n pasiënt weer sonder pyn kan beweeg en hul daaglikse lewe kan geniet nie.
Baie dankie aan Tanya vir hierdie wonderlike terugvoer. Jou vertroue en ondersteuning word opreg waardeer. 🤍
By Karla Muller Physiotherapy is ons passievol om mense te help herstel, sterker te word en hul lewenskwaliteit terug te kry deur professionele, persoonlike fisioterapie.
✨ Elke stap vorentoe is ’n oorwinning.
📍 Fichardtpark, Bloemfontein
📞 051 522 5628