Druppel vir Druppel

Druppel vir Druppel 🌈 Tuiste van die Druppel Maatjies
πŸ’§ Natuurlike sorg vir klein lyfies en groot harte
πŸ’š Koester elke dag, een druppel op 'n slag

Baie Geluk ons ons 3 Mammas.Mariske GroblerNici PretoriusElri MaraisMaak asb kontak sodat ons julle pakkies kan pos.
24/08/2026

Baie Geluk ons ons 3 Mammas.

Mariske Grobler
Nici Pretorius
Elri Marais

Maak asb kontak sodat ons julle pakkies kan pos.

Ons Maatjies se bestandele!
22/08/2026

Ons Maatjies se bestandele!

Wie en wat is Druppel Maatjies?
22/08/2026

Wie en wat is Druppel Maatjies?

🌈 ONS SOEK 3 ERVARINGSMAMMAS! 🌈Wil jy help om Druppel Maatjies te toets en jou eerlike ervaring met ander mammas te deel...
18/08/2026

🌈 ONS SOEK 3 ERVARINGSMAMMAS! 🌈

Wil jy help om Druppel Maatjies te toets en jou eerlike ervaring met ander mammas te deel?

✨ Ontvang 'n GRATIS Druppel Maatjies-produk
✨ Gebruik dit vir 2–3 weke
✨ Deel jou eerlike terugvoer

Hoe om in te skryf:
πŸ’œ Like ons blad
πŸ’œ Deel hierdie plasing
πŸ’œ Kommentaar met:
β€’ Jou kind/ers se ouderdom
β€’ Watter Druppel Maatjie jy wil toets
β€’ En β€œtag” nog β€˜n Mamma

πŸ“… Inskrywings sluit: 23 Augustus 2026
πŸŽ‰ Wenners aangekondig: 24 Augustus 2026

Ons sien uit daarna om jou en jou klein maatjie te ontmoet! 🌿

NUUT! πŸ’— Krampie Krul is hier!Die sagte koliek-maatjie van Koesterwoud met sagte drukkies, troos en liefde vir klein hart...
17/08/2026

NUUT! πŸ’— Krampie Krul is hier!

Die sagte koliek-maatjie van Koesterwoud met sagte drukkies, troos en liefde vir klein hartjies.

🌸 Maagies te troos
🌸 Rustige oomblikke te bring
🌸 Daar te wees wanneer klein lyfies ekstra liefde nodig het
🌸 En om vir Mamma en Pappa ook te laat ontspan

Hierdie unieke Druppel Maatjie-ontwerp is beskikbaar vir diegene wat hul Koesterwoud-versameling wil uitbrei.

✨ Beperkte bekendstellingsprys beskikbaar.

Skryf "KRAMPIE" hieronder en ek stuur vir jou die besonderhede.

πŸ’— Koester elke dag, één druppel op 'n slag.

πŸŒΏπŸ’š ONTMOET GROMPIE GROEN! πŸ’šπŸŒΏDaar’s ’n nuwe maatjie wat tussen die vars blaartjies van Koesterwoud kom kuier… πŸƒβœ¨Met haar ...
22/07/2026

πŸŒΏπŸ’š ONTMOET GROMPIE GROEN! πŸ’šπŸŒΏ

Daar’s ’n nuwe maatjie wat tussen die vars blaartjies van Koesterwoud kom kuier… πŸƒβœ¨

Met haar vrolike glimlag, borrelende geaardheid en spesiale kruiesakkie aan haar sy, is Grompie Groen altyd reg om klein maatjies te herinner aan gelukkige oomblikke en ’n ligte hart. πŸ’šπŸ«§

Sy hou daarvan om vars lug te ruik, tussen die groenigheid te kuier en natuurlik… haar maatjies te help! 🌱

πŸ’š Gunsteling kleur: Mintgroen
πŸ‘œ Spesiale item: Haar kruiesakkie
🌿 Haar plekkie: Muntvallei
✨ Haar lewensles: Geluk lΓͺ in dierbare oomblikke en ’n ligte hart.

Welkom by ons Druppel Maatjies-familie, Grompie Groen! πŸ’š

Wat maak JOU vandag gelukkig? 🌿✨

Koester elke dag, één druppel op ’n slag. πŸ’š

πŸ’— Hartjie Hoop se Kompliment-uitdaging! πŸ’—Weet jy wat gebeur wanneer jy iemand laat glimlag? 😊Jy maak hul hart net ’n bie...
25/06/2026

πŸ’— Hartjie Hoop se Kompliment-uitdaging! πŸ’—

Weet jy wat gebeur wanneer jy iemand laat glimlag? 😊
Jy maak hul hart net ’n bietjie voller en hul dag ’n bietjie mooier.

🌸 Vandag daag Hartjie Hoop jou uit:
SΓͺ vir 3 mense iets mooi:
πŸ’– Vir Mamma of Pappa
πŸ’– Vir ’n boetie, sussie of maatjie
πŸ’– En moenie vergeet om ook iets vriendeliks vir jouself te sΓͺ nie!

By Druppel Maatjies glo ons dat klein woorde van liefde groot verskille maak. 🌈

πŸ‘‡ Vertel vir ons in die kommentaar:
Wie het jy vandag laat glimlag? Ons kan nie wag om julle mooi stories te lees nie! πŸ₯°

πŸ’œ

πŸ’— Ontmoet Hartjie Hoop πŸ’—Elke kind het soms net 'n drukkie, 'n vriendelike woord of 'n klein bietjie hoop nodig. 🌸Hartjie...
22/06/2026

πŸ’— Ontmoet Hartjie Hoop πŸ’—

Elke kind het soms net 'n drukkie, 'n vriendelike woord of 'n klein bietjie hoop nodig. 🌸

Hartjie Hoop is die sagste Druppel Maatjie in Koesterwoud. Sy herinner ons dat liefde, vriendelikheid en omgee die wΓͺreld mooier maak – een klein hartjie op 'n slag. ❀️

Of dit nou is om 'n maatjie te troos, 'n glimlag te deel of iemand in te sluit wat alleen voel, Hartjie Hoop wys vir ons dat die grootste superkrag van alles… liefde is.

✨ Haar lewensles:
"Jou hart is jou superkrag."

Laat weet ons in die kommentaar: Hoe het jy vandag iemand se dag 'n bietjie mooier gemaak? πŸ’•

πŸ’œ "Elke Druppel Maatjie het 'n spesiale doel – om kinders te help groei, droom en floreer… een druppel op ’n slag."

Address

Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Druppel vir Druppel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share