dotELLA

dotELLA Making low tox living easy|Essential oils specialist|Aroma Touch practisioner|Empowering you

01/09/2026
Deep Blue™ is a powerful blend of nature’s most soothing plant extracts and essential oils, thoughtfully formulated for ...
29/07/2026

Deep Blue™ is a powerful blend of nature’s most soothing plant extracts and essential oils, thoughtfully formulated for performance and purity.

Deep Blue brings together some of nature’s most trusted botanicals in one expertly crafted blend.

Inside the bottle:
💙 Japanese Mint
💙 Eucalyptus
💙 Spanish Rosemary
💙 Tea Tree
💙 Copaiba
💙 Helichrysum
💙 Star Anise
💙 Blue Chamomile
💙 Bergamot Mint
💙 Blue Tansy
💙 Peppermint
💙 Wintergreen

Carefully tested. Expertly blended. Naturally powerful.





In light of the ehole FIFA feeling...Here is a few Oil Red Cards‼️
21/07/2026

In light of the ehole FIFA feeling...
Here is a few Oil Red Cards‼️

Don't miss tonights BUSINESS HOUR INTERVIEW with Elmarie Esterhuizen , fondly known as The Oil Lady on Rumoer Fm Downloa...
21/07/2026

Don't miss tonights BUSINESS HOUR INTERVIEW with Elmarie Esterhuizen , fondly known as The Oil Lady on Rumoer Fm

Download the RumoerFM app from Playstore or stream live on www.rumoerfm.co.za Tonight at 19h00

Herman Franken🎉🤩Die wenner van die Luckey draw💃💃Herman het vandag sy pakkie ontvang en lyk baie tevrede.Ek hoop dat hy s...
14/07/2026

Herman Franken🎉🤩
Die wenner van die Luckey draw💃💃

Herman het vandag sy pakkie ontvang en lyk baie tevrede.

Ek hoop dat hy sy 3 rollers tot uitmuntende gesondheid sal geniet.

💙Tummy Calm is vir enige maag uitdagings...
Rol om die naeltjie en vryf lekker in - kloksgewys

💜Calm & Snooze is vir heerlike nagruste en behoor oor stresvolle situasies....
Ro onder die voete met slaaptyd of in die handpalms en asem lekker diep in

💛Sniffle, Sneeze & Scrach is vir allergiese situasies...
Rol om die oog, om die neus of oor die plek wat jeuk.

10/07/2026

Lucky Draw‼️🎉🥳

Did you know...You can do more harm than good by using adulterated oils😱Let me help you to get the good stuff in you hou...
24/06/2026

Did you know...
You can do more harm than good by using adulterated oils😱

Let me help you to get the good stuff in you house 💜

The Oil

10/03/2026

💧 Voor jy nog ’n supplement koop… maak eers hierdie reg: WATER.
Water is nie “glamorous” nie.
Dit kom nie in ’n neon houer met “EXTREME” op nie.
Maar dit bly een van die mees basiese en kragtigste gewoontes vir gesondheid.
Goeie hidrasie help met: • energie
• fokus
• vertering
• temperatuurbeheer
• hoofpyn en hardlywigheid voorkoming
• en selfs gewigsbestuur
Water is nie ’n “magic fat burner” nie. Maar studies wys dat om suikerdrankies met water te vervang jou kalorie-inname kan verlaag.
En om ’n glas water voor etes te drink kan help dat jy voller voel en minder eet.
’n Goeie beginpunt vir baie mense is ongeveer:
💧 2–2.5 L water per dag vir vroue
Maar die maklikste toets is eenvoudig:
👉 As jy selde baie dors is en jou urine liggeel is, is jy gewoonlik goed gehidreer.
🍋 Hoe maak mens dit makliker om meer water te drink?
Maak dit lekker!
Jy kan byvoorbeeld byvoeg: • suurlemoen of lemmetjie
• bessies
• kruisement
• komkommer
Of vir die wat van essensiële olies hou:
doTERRA Lemon, Wild Orange, Grapefruit of Tangerine kan ’n eenvoudige glas water sommer baie lekker maak (gebruik altyd soos aangedui).
💧 7 maklike gewoontes om meer water te drink
1️⃣ Drink ’n glas wanneer jy wakker word
2️⃣ Drink voor elke ete
3️⃣ Hou ’n bottel by jou
4️⃣ Vervang een suikerdrankie per dag met water
5️⃣ Voeg natuurlike geur by
6️⃣ Gebruik elektroliete net wanneer jy baie sweet
7️⃣ Vul jou bottel weer na ontbyt, middagete en laatmiddag
💛 ’n Laaste gedagte
Jou liggaam vra dikwels nie nog ’n suikerdrankie nie…
Dit vra net water.
Nie fancy nie.
Nie duur nie.
Maar ongelooflik fundamenteel vir gesondheid.
💬 Kom ons maak dit prakties:
Hoeveel water mik jy vir hierdie week?
2 L?
2.5 L?
3 L?
En wat is jou gunsteling manier om water op te “upgrade”?
🍋 Suurlemoen
🍓 Bessies
🌿 Kruisement
🍊 doTERRA Citrus olies
Vertel in die kommentaar 👇

Address

8 Morgan Road
Boksburg
1459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when dotELLA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share