06/09/2026
🌿✨ SOEK JY ’N PLEK VIR JOU VOLGENDE GELEENTHEID? ✨🌿
Want kom ons wees eerlik…
’n Partytjie by die huis klink altyd soos ’n goeie idee — tot jy die volgende oggend na die skottelgoed kyk. 😂
By Willow & Sage Healing Haven kan jy jou mense bymekaar bring, lekker kuier en mooi herinneringe maak… sonder dat jou sitkamer vir drie dae soos ’n funksielokaal lyk. 🤭
🤎 OPENING SPECIAL – VENUE HIRE R4 000
Ideaal vir:
✨ Intieme troues
✨ Kombuistee
✨ Ooievaarstee / Baby showers
✨ Verjaarsdae
✨ Ladies brunches
✨ Bridal showers
✨ Familiegeleenthede
✨ Klein funksies & spesiale vieringe
Ons venue sluit in:
🌿 Restaurant-/binne-area
🌿 Ons mooi binnehof
🌿 Tea Garden
🌿 Bar-area vir funksies
Belangrik: Die R4 000 is vir die venue alleen.
Tafels, stoele, dekor, breekware ens. kan teen ekstra koste gereël word.
🍴 Self-catering is welkom, of ons kan help met catering-opsies indien jy eerder wil opdaag en net mooi lyk. 😂
Ons is nog besig om Willow & Sage stap vir stap te laat groei, en daarom bied ons hierdie opening special aan.
Elke booking, share en aanbeveling help ons om nog ’n tafel, nog ’n stoel en nog ’n stukkie van hierdie droom by te voeg. 🤎🌿
📍 Hartbeespoort / Brits
Stuur vir ons ’n boodskap vir beskikbare datums en kom kyk gerus na die venue.
Willow & Sage Healing Haven
People • Plants • Purpose 🌿
P.S. Jy bring die mense… ons gee vir jou die mooi plek.
Die familie-drama moet julle ongelukkig self hanteer. 😂🤎