Pandora's Fragrances & Cosmetics

Pandora's Fragrances & Cosmetics Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pandora's Fragrances & Cosmetics, Brits.

20/09/2017
Spaar blikkies! Vir meer info kontak my by 0825724649
17/09/2017

Spaar blikkies! Vir meer info kontak my by 0825724649

Vir bestellings kontak my gerus!
17/09/2017

Vir bestellings kontak my gerus!

Nog n tevrede klient! πŸ‘πŸ»
15/08/2017

Nog n tevrede klient! πŸ‘πŸ»

Vir n klient gedoen 😊
15/08/2017

Vir n klient gedoen 😊

09/08/2017

En die wenner is.....πŸ₯πŸ₯πŸ₯πŸ₯πŸ₯

Wag, voor ek die wenner aankondig wil ek vir almal duisend dankies se omdat jul my blad gelike en geshare het. Ek waardeer dit uit my hart ❀️. Moet asseblief nie ophou share nie.

Pandora's is n winkeltjie wat die lekkerste parfuum (vroue en mans) en vel bederfies verkoop, teen bekostigbare pryse. Saam met dit is daar ook hande werk wat ek myself doen soos versoek word deur kliente.

Nou terug na die wennerπŸ₯πŸ₯πŸ₯...

Martiena Barnard Cilliers is die wenner πŸŽ‰, genomineer deur Bianca Bienkie Binx Cilliers. Kom gerus winkel toe en kom kies n bottel parfuum van jou keuse!

Die winkel is oop tot 17:00 vanmiddag en weeks dae vanaf 9-5!

Geseende Vroue Dag!! πŸ’πŸ’

Kompetisie sluit 12:00
09/08/2017

Kompetisie sluit 12:00

Kompetisie sluit vandag 12:00πŸŽ‰Like, share en tag julle!
09/08/2017

Kompetisie sluit vandag 12:00πŸŽ‰

Like, share en tag julle!

Onthou van die kompetisie julle! Nog net n dag en n half voor die wenner aan gekondig word!Tag, like en share met die na...
08/08/2017

Onthou van die kompetisie julle! Nog net n dag en n half voor die wenner aan gekondig word!

Tag, like en share met die naam van die vrou wie jy d**k n botteltjie parfuum verdien...

Kompetisie tyd!!!! πŸŽ‰Met Vroue Dag om die draai, is dit mos nou n goeie idee om parfuum vir daardie spesiale persoon in j...
07/08/2017

Kompetisie tyd!!!! πŸŽ‰

Met Vroue Dag om die draai, is dit mos nou n goeie idee om parfuum vir daardie spesiale persoon in jou lewe te kry.

Tag en share met n vriendin, sussie, mamma of ouma se naam en ook waarom jy d**k sy verdien om te wen. πŸ’

Die wenner sal teen Woensdag middag 12:00 aan gekondig word en moet self die parfuum van hul keuse by die winkel kom af haal.

Winkel 25, Welwitschia Country Market, Damdoryn. Ons is oop vanaf 09:00 tot 17:00

Tag en share!! Kom ons kyk wie wenπŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»

Address

Brits
0250

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

082 562 4649

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pandora's Fragrances & Cosmetics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share