Canoodle Keepsakes

Canoodle Keepsakes Welkom by Canoodles 🤍
Hier is elke stukkie wat ek maak meer as net materiaal—
dit is herinneringe, liefde en stories wat aanhou leef.

Ek maak:
🧸 Memory bears van geliefdes se klere
👗 Baba rokkies met sagte, tydlose styl
stuur gerus boodskap op W/ap

01/09/2026

🧸✨ HELP MY KIES! ✨🧸

Ek is besig om ’n klein Canoodle Teddy-klerekas te beplan! 👗🎩👔

Maar voordat ek alles begin maak, wil ek eers saam met julle d**k…

Watter bykomstigheid sal julle die graagste op ’n Canoodle Memory Teddy wil sien?

👇 STEM DEUR NET DIE NOMMER IN DIE KOMMENTAAR TE LOS:

1️⃣ 🎩 Beret
2️⃣ 👔 Kort gewone das
3️⃣ 🧣 Bandana
4️⃣ 👼 Engelvlerkies

Jy kan natuurlik ook meer as een nommer kies as jy van verskeie hou.

En as daar iets anders is wat jy graag sou wou sien, skryf dit gerus in die kommentaar. 👇

Ek wil graag hoor wat julle d**k voordat ek begin patrone maak en ure agter my naaimasjien deurbring! 😂✂️🧵

Wie weet… dalk help julle stemme my besluit wat eerste gemaak moet word! 🧸

01/09/2026
Wat 'n voorreg was dit nie om vir Jeandré Warren hierdie Keepsake beertjie te maak van sy baba beddegoed.
24/08/2026

Wat 'n voorreg was dit nie om vir Jeandré Warren hierdie Keepsake beertjie te maak van sy baba beddegoed.

✨ THE COUNTDOWN IS ON! ✨🌸 SPRING MARKET @ OAKWOOD ESTATE 🌸We’re getting ready for a day filled with beautiful handmade e...
24/08/2026

✨ THE COUNTDOWN IS ON! ✨
🌸 SPRING MARKET @ OAKWOOD ESTATE 🌸

We’re getting ready for a day filled with beautiful handmade earrings, unique finds & feel-good vibes! 🌼💖

🎁 Treat yourself — or spoil someone special — with something handmade with love.
💫 Come browse, shop, laugh and find a pair that makes you smile!

📅 Saturday, 29 August 2026
⏰ 11:00–16:00
📍 Martinet Park, Oakwood Estate

💗 Great earrings. Great people. Great day out!

We can’t wait to see you there! 🌼✨

Voorlaaste Keepsake teddie gereed vir aflewering.
23/08/2026

Voorlaaste Keepsake teddie gereed vir aflewering.

22/08/2026

BEFORE:

Hierdie een gaan ’n besonderse Memory Teddy wees. 🧸💙

Die materiaal wat ek vandag op my snytafel het, is ’n 18-jarige jongman se baba-beddegoed — dieselfde beddegoed waaronder hy as klein seuntjie geslaap het en soveel kosbare herinneringe gemaak is. 🚀🌙⭐

Sy mamma het nou besluit om daardie herinneringe op ’n baie spesiale manier te bewaar… sy wil vir hom hierdie Teddie as ’n 18de verjaarsdaggeskenk gee.

Van baba-beddegoed na ’n Teddie wat hy vir altyd kan hou. 🧸

Ek het die patrone reeds uitgesny en nou begin die lekker deel… om hierdie ou herinneringe stukkie vir stukkie weer bymekaar te sit, maar vir eers… is dit net die BEFORE.

Hou die blad dop — ek kan nie wag om julle die AFTER te wys nie! 🧸

Though his time in this world was far too short, his little life will forever be part of your story and forever held in ...
20/08/2026

Though his time in this world was far too short, his little life will forever be part of your story and forever held in your hearts.

May you find comfort in the love surrounding you, and may his memory remain a gentle reminder of a love that will never end. 🕊️🤍

With deepest sympathy to his parents.

Address

Cape Town
7530

Telephone

+27670242584

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Canoodle Keepsakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share