Strand Dienssentrum ACVV Dienstak

Strand Dienssentrum ACVV Dienstak With a deep passion for care, we strive to empower them to maintain their independence and live self-sufficiently for as long as possible.

The Strand Service Centre, a haven for seniors, is a non-profit organization dedicated to supporting individuals over 60 who continue living in their own homes. Die Strand Dienssentrum, 'n toevlugsoord vir seniors, is 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan die ondersteuning van persone bo 60 wat steeds in hul eie huise woon. Met 'n passie vir sorg, streef ons daarna om hulle te bemagtig om hul onafhanklikheid te behou en so lank as moontlik selfversorgend te bly.

09/06/2026
๐ŸŒจ๏ธ Slegs 6 Dae tot ons Wintersmark! ๐ŸŒจ๏ธKom kuier saam en geniet die gesellige atmosfeer by ons Wintersmark. Daar gaan hee...
05/06/2026

๐ŸŒจ๏ธ Slegs 6 Dae tot ons Wintersmark! ๐ŸŒจ๏ธ
Kom kuier saam en geniet die gesellige atmosfeer by ons Wintersmark. Daar gaan heerlike eetgoed beskikbaar wees, insluitend:
๐Ÿฅž Vars pannekoek
๐Ÿฎ Smullekker bazaarpoeding
๐Ÿฒ Tuisgemaakte disse
โ˜• Warm koffie en tee
๐Ÿฐ En nog baie meer!
Bring familie en vriende saam en ondersteun die Strand Dienssentrum.
๐Ÿ“ 30 De Villiersstraat, Strand
๐Ÿ“… 12โ€“16 Junie 2026

31/05/2026

The Strand Service Centre, a haven for seniors, is a non-profit organization dedicated to supporting individuals over 60 who continue living in their own homes. With a deep passion for care, we strive to empower them to maintain their independence and live self-sufficiently for as long as possible.

Die Strand Dienssentrum, 'n toevlugsoord vir seniors, is 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan die ondersteuning van persone bo 60 wat steeds in hul eie huise woon. Met 'n passie vir sorg, streef ons daarna om hulle te bemagtig om hul onafhanklikheid te behou en so lank as moontlik selfversorgend te bly.

Kom sit aan by ons koffie Winkel Strand Dienssentrum ACVV Dienstak 30 De Villiers Straat Strand
28/05/2026

Kom sit aan by ons koffie Winkel Strand Dienssentrum ACVV Dienstak 30 De Villiers Straat Strand

ACVV GRATIS WELSTANDSDAG ACVV Gratis Welstandsdag ๐Ÿ—“๏ธ Vrydag 29 Mei Almal welkomโฐ 09:00 โ€“ 12:00 GRATIS DAG๐Ÿ“ Strand Dienss...
28/05/2026

ACVV GRATIS WELSTANDSDAG
ACVV Gratis Welstandsdag

๐Ÿ—“๏ธ Vrydag 29 Mei Almal welkom

โฐ 09:00 โ€“ 12:00 GRATIS DAG

๐Ÿ“ Strand Dienssentrum ACVV - 30 De Villiers Straat Strand

Kom geniet โ€™n gratis oggend vol interessante praatjies, gesondheidstoetse en nuttige inligting! Almal is welkom!

๐ŸŽค Gratis Praatjies / Program:

09:00 โ€“ Helderberg Nutrition (gesonde eetgewoontes)

09:15 โ€“ Tershia de Wet: โ€œEnd of lifeโ€ praatjie

09:30 โ€“ Debbie: Naels en fungus

09:45 โ€“ Unicare 24uur apteek

10:00 โ€“ Claudia van Helderberg Stroke Foundation

10:15 โ€“ Helderberg Verpleging

10:30 โ€“ Huis Soeterus: ACVV behuising

10:45 โ€“ Bizweni Sentrum vir gestremdes

11:00 โ€“ Jannie Marais: Film bediening

11:15 โ€“ VGK Dienssentrum aksies

11:30 โ€“ Clare Menck: Kunsterapie

11:45 โ€“ Dr Arien: Holistiese sorg

๐Ÿฉบ Gratis dienste:

๐Ÿ‘‚ Gehoortoetse (Specsavers)

๐Ÿ‘๏ธ Oogtoetse (Specsavers)

๐Ÿ’‰ Helderberg Clinic & griepinspuitings (R95)

๐Ÿ’… Debbie โ€“ naels en fungus

๐Ÿฅ— Helderberg Nutrition

๐Ÿ’„ Helderberg Beautyskool โ€“ naels

๐Ÿฉธ Bloeddruk- en suikertoetse

โ˜• Verversings te koop!

๐Ÿ’™ kom kyk, probeer en vra!

Ons is dringend opsoek na tweedehandse wintersklere vir behoeftige persone in ons gemeenskap. Enige skenkings van jasse,...
27/05/2026

Ons is dringend opsoek na tweedehandse wintersklere vir behoeftige persone in ons gemeenskap. Enige skenkings van jasse, truie, komberse, serpe, handskoene en skoene sal baie waardeer word.
๐Ÿ“ Donasies kan afgelaai word by
Strand Dienssentrum
๐Ÿ  Adres:
30 De Villiers Straat, Strand
Saam kan ons hierdie winter iemand warm hou โค๏ธ

๐Ÿ“ข STRAND DIENSSENTRUM ACVV WELSTANDSDAG ๐Ÿ’™๐Ÿ’š๐Ÿ—“๏ธ Vrydag 29 Meiโฐ 09:00 โ€“ 12:00๐Ÿ“ Strand Dienssentrum ACVV - 30 De Villiers Str...
27/05/2026

๐Ÿ“ข STRAND DIENSSENTRUM ACVV WELSTANDSDAG ๐Ÿ’™๐Ÿ’š
๐Ÿ—“๏ธ Vrydag 29 Mei
โฐ 09:00 โ€“ 12:00
๐Ÿ“ Strand Dienssentrum ACVV - 30 De Villiers Straat Strand

Kom geniet โ€™n gratis oggend vol interessante praatjies, gesondheidstoetse en nuttige inligting! Almal is welkom!

๐ŸŽค Gratis Praatjies / Program:
09:00 โ€“ Helderberg Nutrition (gesonde eetgewoontes)
09:15 โ€“ Tershia de Wet: โ€œEnd of lifeโ€ praatjie
09:30 โ€“ Debbie: Naels en fungus
09:45 โ€“ Unicare 24uur apteek
10:00 โ€“ Claudia van Helderberg Stroke Foundation
10:15 โ€“ Helderberg Verpleging
10:30 โ€“ Huis Soeterus: ACVV behuising
10:45 โ€“ Bizweni Sentrum vir gestremdes
11:00 โ€“ Jannie Marais: Film bediening
11:15 โ€“ VGK Dienssentrum aksies
11:30 โ€“ Clare Menck: Kunsterapie
11:45 โ€“ Dr Arien: Holistiese sorg

๐Ÿฉบ Gratis dienste:
๐Ÿ‘‚ Gehoortoetse (Specsavers)
๐Ÿ‘๏ธ Oogtoetse (Specsavers)
๐Ÿ’‰ Helderberg Clinic & griepinspuitings (R95)
๐Ÿ’… Debbie โ€“ naels en fungus
๐Ÿฅ— Helderberg Nutrition
๐Ÿ’„ Helderberg Beautyskool โ€“ naels
๐Ÿฉธ Bloeddruk- en suikertoetse
โ˜• Verversings te koop!

๐Ÿ’™ kom kyk, probeer en vra!

Address

30 De Villiersstraat, Strand
Cape Town
7140

Opening Hours

Monday 08:30 - 15:30
Tuesday 08:30 - 15:30
Wednesday 08:30 - 15:30
Thursday 08:30 - 15:30
Friday 08:30 - 15:30

Telephone

+27218544552

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Strand Dienssentrum ACVV Dienstak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share