24/07/2026
Rym, sing en skep kosbare herinneringe saam! π
Maak elke dag 'n bietjie meer spesiaal met Prettige Rympies en Vrolike Liedjies, twee boeke wat kinders Γ©n grootmense saam sal geniet.
π Prettige Rympies bevat geliefde rympies uit toeka se dae, met gebare en bewegings wat dit nog lekkerder maak om op te sΓͺ en saam te sing.
π΅ Vrolike Liedjies is 'n versameling Afrikaanse volksliedjies wat perfek is vir die lang pad, om die kampvuur of sommer net vir die lekker saamsing.
Hierdie boeke help om:
β¨ Taalontwikkeling te bevorder
β¨ Luister- en geheuevaardighede te ontwikkel
β¨ Kwaliteit gesinstyd te geniet
β¨ 'n Liefde vir Afrikaanse rympies en liedjies te kweek
Sing, rym, lag en maak herinneringe wat 'n leeftyd hou!
Bestel jou boeke vandag by: https://www.joyfullymade.co.za/products?search=KIDS-100253+KIDS-100252[]