Karen se Kruie - Herbs for Health - The Vine

Karen se Kruie - Herbs for Health - The Vine www.herbsforhealth.co.za Herbalism is a holistic way of thinking and living. Uit lewensveranderende gebeurtenisse. Uit geestelike groei. Sonder onderskeid.

Karen se Kruie ~ Herbs for Health is a herbal practice specialising in counselling in medicinal, culinary, cosmetic & aromatic use of herbs in all their different forms. Karen se Kruie ~ Herbs for Health is there to offer quality products, as well as support systems and advice on healthy lifestyles, which include well-balanced diets, in order to improve and maintain general health. Herbalism is no

t about recommending or propagating a magic cure, but rather about suggesting a way of life in which health; resistance to illness and quality of life can be improved. The shop is filled with herbal & related products, as well as gifts for all ages.

“I am the vine; you are the branches. If you remain in me and I in you, you will bear much fruit; apart from me you can do nothing.” (John 15:5 NIV)

The Vine is ‘n roeping. ‘n Skeppingsdoel. ‘n Droom gebore uit ‘n traumatiese insident. Elkeen van ons se stories klink anders. Maar die kern van ons getuienisse bly onveranderd – Waar die mens en die wetenskap se antwoorde ophou, daar is GOD. The Vine is daar vir ieder en elk. Spandeer ‘n oomblik in die tuin ~ alleen of saam met ‘n vriendin(ne) of familie. Deel asseblief jou getuienis. So bemoedig en bemagtig ons mekaar. Loer tussen al die boeke, kruie en geskenke. Geniet ‘n gratis koffie of tee. Bring jou eie versnaperinge. Omring jouself met alles wat mooi is. Wees positief. My gebed is dat elkeen wat The Vine besoek, ongekende vreugde en vervulling hier sal ervaar.

~ Karen

🪾🍂 Nege van die Speserye wat in die Bybel genoem word 🪾🍂
17/06/2026

🪾🍂 Nege van die Speserye wat in die Bybel genoem word 🪾🍂

Julle! Daar het 'n nuwe ster verskyn in die winkel😉 maak seker julle is gereed vir die winter, en wintervakansie😁Kom loe...
15/06/2026

Julle! Daar het 'n nuwe ster verskyn in die winkel😉 maak seker julle is gereed vir die winter, en wintervakansie😁
Kom loer gerus in om te sien wat alles onder daai pragtige sterretjie tel🤩

Te mooi 🥰
12/06/2026

Te mooi 🥰

Teetjies in ons selfhelp koffiestasie 😊
11/06/2026

Teetjies in ons selfhelp koffiestasie 😊

Maklik een van my gunsteling tinkture ~ Frankincense. 😎
10/06/2026

Maklik een van my gunsteling tinkture ~ Frankincense. 😎

🥶Winter Shield🥶20% Afslag op die volgende produkte🤩Iron GummiesWas: R395.00Nou: R316.00Iron ComplexWas: R310.00Nou: R248...
09/06/2026

🥶Winter Shield🥶
20% Afslag op die volgende produkte🤩
Iron Gummies
Was: R395.00
Nou: R316.00

Iron Complex
Was: R310.00
Nou: R248.00

Zinc
Was: R420.00
Nou: R336.00

Vitamin D3 & K2
Was: R345.00
Nou: R276.00

Immune Complex
Was: R305.00
Nou: R244.00

Shilajit Complex
Was: R395.00
Nou: R316.00

🍃 Steeds die beste kombinasie essensiële olies vir die Wintermaande ~ Eucalyptus, Frankincense, Rosemary en Tea Tree. 🍃
08/06/2026

🍃 Steeds die beste kombinasie essensiële olies vir die Wintermaande ~ Eucalyptus, Frankincense, Rosemary en Tea Tree. 🍃

Hierdie Bybelmerkers is in een woord: Wonderlik! 📖✍️🏽🎨
05/06/2026

Hierdie Bybelmerkers is in een woord: Wonderlik! 📖✍️🏽🎨

Julle! 🥰Ons het nou die allermooiste 12-maande-tafel-beplanners in voorraad. 🫠 Sit haar op jou lessenaar of hang haar op...
04/06/2026

Julle! 🥰
Ons het nou die allermooiste 12-maande-tafel-beplanners in voorraad. 🫠 Sit haar op jou lessenaar of hang haar op waar almal haar kan sien. 😁
Die beste van alles is hulle is slegs R149.00 elk. Pragtige geskenk vir besige mense. 💃🎶🌹

🍃 Reflux Remedies 🍃
03/06/2026

🍃 Reflux Remedies 🍃

Address

45 Mulders Mile
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27832966310

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karen se Kruie - Herbs for Health - The Vine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share