05/06/2026
Soos altyd werk ons BAIE hard agter die skerms.
Nog 'n droom wat waarheid word!!!
🎓 AANSOEKE OPEN BINNEKORT!
Iets besonders is op pad…Afrikaanse digitale tuisonderrig kry binnekort ’n nuwe tuiste.
By LigHoog Akademie glo ons dat elke kind die geleentheid verdien om te leer, te groei en hul volle potensiaal te bereik – met persoonlike ondersteuning, gestruktureerde leer en moderne digitale onderwys.
Sodra aansoeke oopmaak, moedig ons ouers en leerders aan om vroeg aansoek te doen om hul plek te verseker https://www.lighoog.co.za/
Dankie aan almal wat saam met ons 'n GROTER verskil maak!!!
Moeggesukkel
Reconciliation Centre
FNB: 6233 914 3753
Cheque Acc
Branch: 250655
Verw : Daar is HOOP
Swift Code: FIRNZAJJ
PayPal Username:
[email protected]