Ina's Feel-Good Corner

Call Directions Contact the business

Ina's Feel-Good Corner Ina's Feel-Good Corner is a supplier of Magnesium Salts and Oils, industrial Bicarbonate of Soda as

KORT JOU GRAS EN BLOMME AANDAG?? Begin nou met MAGNESIUM SULFAAT behandeling vir 'n lowergroen tuin. Fotos wys resultate...
05/10/2026

KORT JOU GRAS EN BLOMME AANDAG??
Begin nou met MAGNESIUM SULFAAT behandeling vir 'n lowergroen tuin. Fotos wys resultate van tevrede kliente. Dit is 'n goeie tyd om nou Magnesium op jou gras te strooi. Dit sal jou gras mooi groen maak en help vir welige groei van jou struike en ander plante. Kliënte ervaar ook dat dit help teen slakke. Jy en jou gesin kan ook daarin bad vir Magnesium opname wat jul beter gaan laat slaap, help met jou kinders se konsentrasie op skool, toon positiewe resultate teen ADHD, en laat selfs spiere ontspan na sport of 'n oefensessie in die gymnasium.

2,5kg @ R70
5kg @ R130
10kg @ R220
Afleweringsfooi R50 per bestelling
Kontak my gerus op WhatsApp:
Ina 084 406 5590 [email protected]

Kort jou gras en blomme aandag as gevolg van die koue?  Begin nou reeds om die nodige voorbereiding te doen vir 'n lower...
17/08/2026

Kort jou gras en blomme aandag as gevolg van die koue? Begin nou reeds om die nodige voorbereiding te doen vir 'n lowergroen lentetuin deur Magnesium sulfaat te strooi. Dit sal jou gras mooi groen maak en help vir welige groei op jou struike en ander plante. Kliënte ervaar ook dat dit help teen slakke.
Jy en jou gesin kan ook daarin bad vir Magnesium opname wat jul beter gaan laat slaap, help met jou kinders se konsentrasie op skool. Magnesium toon ook positiewe resultate teen ADHD, en laat spiere ontspan na sport of 'n oefensessie in die gymnasium.
2,5kg @ R70
5kg @ R130
10kg @ R220
Aflewering in Centurion en Midstream @ R50
Kontak my gerus op 084 406 5590
[email protected]
Facebook blad : Ina's Feel-good Corner

MAGNESIUMSULFAAT (Epsom salt) in grootmaat beskikbaar : Dis die een item wat elke huishouding moet hê. Mens bad hierin. ...
25/06/2026

MAGNESIUMSULFAAT (Epsom salt) in grootmaat beskikbaar :

Dis die een item wat elke huishouding moet hê. Mens bad hierin. Hierdie is so 'n goedkoop manier om die heel belangrikste mineraal nog op te neem.

Lae magnesiumvlakke word gediagnoseer deur simptome, aangesien dit moeilik is om deur bloedtoetse alleen te sien of jy 'n Magnesium tekort het. SImptome van magnesiumtekort:

- Depressie en angs
- Hoë stresvlakke
- Slapeloosheid, moeilike slaap
- Rustelose bene
- Naarheid
- Lae bloeddruk
- Hoofpyne, migraine
- Spierpyne
- Haarverlies

Hiermee pryse:

2,5kg @ R70
5kg @ R130
10kg @ R220
Aflewerings in Centurion en Midstream R50. Volgende aflewerings eerskomende Dinsdag die 29ste. Plaas asb vroegtydig bestellings om aflewering te verseker.

Kontak my gerus op WhatsApp : Ina 084 406 5590

MAGNESIUMSULFAAT (Epsom salt) in grootmaat beskikbaar : Dis die een item wat elke huishouding moet hê. Mens bad hierin. ...
15/06/2026

MAGNESIUMSULFAAT (Epsom salt) in grootmaat beskikbaar :

Dis die een item wat elke huishouding moet hê. Mens bad hierin. Hierdie is so 'n goedkoop manier om die heel belangrikste mineraal nog op te neem.

Lae magnesiumvlakke word gediagnoseer deur simptome, aangesien dit moeilik is om deur bloedtoetse alleen te sien of jy 'n Magnesium tekort het. SImptome van magnesiumtekort:

- Depressie en angs
- Hoë stresvlakke
- Slapeloosheid, moeilike slaap
- Rustelose bene
- Naarheid
- Lae bloeddruk
- Hoofpyne, migraine
- Spierpyne
- Haarverlies

Hiermee pryse:

2,5kg @ R70
5kg @ R130
10kg @ R220
Aflewerings in Centurion R50. Volgende aflewerings eerskomende Woensdag die 17de. Plaas asb vroegtydig bestellings om aflewering te verseker.

Kontak my gerus op WhatsApp : Ina 084 406 5590

MAGNESIUMSULFAAT (Epsom salt) in grootmaat beskikbaar : Dis die een item wat elke huishouding moet hê. Mens bad hierin. ...
18/05/2026

MAGNESIUMSULFAAT (Epsom salt) in grootmaat beskikbaar :

Dis die een item wat elke huishouding moet hê. Mens bad hierin. Hierdie is so 'n goedkoop manier om die heel belangrikste mineraal nog op te neem.

Lae magnesiumvlakke word gediagnoseer deur simptome, aangesien dit moeilik is om deur bloedtoetse alleen te sien of jy 'n Magnesium tekort het. SImptome van magnesiumtekort:

- Depressie en angs
- Hoë stresvlakke
- Slapeloosheid, moeilike slaap
- Rustelose bene
- Naarheid
- Lae bloeddruk
- Hoofpyne, migraine
- Spierpyne
- Haarverlies

Hiermee pryse:

2,5kg @ R70
5kg @ R130
10kg @ R220
Aflewerings in Centurion R50. Volgende aflewerings eerskomende Donderdag die 21 ste. Plaas asb vroegtydig bestellings om aflewering te verseker.

Kontak my gerus op WhatsApp 084 406 5590

MAGNESIUMSULFAAT (Epsom salt) in grootmaat beskikbaar : Dis die een item wat elke huishouding moet hê. Mens bad hierin. ...
13/04/2026

MAGNESIUMSULFAAT (Epsom salt) in grootmaat beskikbaar :

Dis die een item wat elke huishouding moet hê. Mens bad hierin. Hierdie is so 'n goedkoop manier om die heel belangrikste mineraal nog op te neem.

Lae magnesiumvlakke word gediagnoseer deur simptome, aangesien dit moeilik is om deur bloedtoetse alleen te sien of jy n Magnesium tekort het. SImptome van magnesiumtekort:

- Depressie en angs
- Hoë stresvlakke
- Slapeloosheid, moeilike slaap
- Rustelose bene
- Naarheid
- Lae bloeddruk
- Hoofpyne, migraine
- Spierpyne
- Haarverlies

Hiermee pryse:

2,5kg @ R70
5kg @ R130
10kg @ R220
Aflewering in Centurion R50

Kontak my gerus op WhatsApp 084 406 5590

Het jy geweet dat jy in Epsom sout (Magnesium Sulfaat) kan bad? Dit kan help met ADHD, Magnesium opname, fibromyalgia,  ...
23/03/2026

Het jy geweet dat jy in Epsom sout (Magnesium Sulfaat) kan bad? Dit kan help met ADHD, Magnesium opname, fibromyalgia, voorkoming van hartsiektes, tiener aknee en vele meer.
Gebruiksaanwysings vir bad:
0-2 jaar so handjie vol
2-5j so n kwart tot n halwe koppie
5-9j halwe koppie
9-12j so halwe tot n 3/4 koppie
13-100j 1 tot 2 koppies
Kinders kan elke dag daarin bad en volwassenes minstens 1x pw. Le vir 20 minute.

Hier is die sout pryse :
2,5 kg @ R70
5 kg @ R130
10 kg @ R220
Afleweringskoste is R50 per bestellings in Centurion en Midstream

Gebruike vir Epsom Salt:

1. Heerlike ontspannende verykkende bad

2. Splinter kom makliker uit

3. Magnesium Voet skrop

4. Fantasties vir n gesigwas

5. Help vir seer lyf

6. Laat jou groente beter groei

7. Goed om teëls en "grout" skoon te maak

8. Wonderlike voet "soak"

9. Gesonde huis plante

10. Help slakke bestry

11. Pragtige rose

12. Voorbereiding vir grond voor plant

13. Lowergroen grasperke

Jy het niks om te verloor as die soutbad nie vir jou werk nie, want dan gooi jy net jou badwater op die gras en plante.
Kontakbesonderhede :
Ina Rautenbach 084 406 5590 .
[email protected]
Facebook blad : Ina's Feel-good Corner

Het jy geweet dat jy in Epsom sout (Magnesium Sulfaat) kan bad? Dit kan help met ADHD, Magnesium opname, fibromyalgia,  ...
09/03/2026

Het jy geweet dat jy in Epsom sout (Magnesium Sulfaat) kan bad? Dit kan help met ADHD, Magnesium opname, fibromyalgia, voorkoming van hartsiektes, tiener aknee en vele meer.
Gebruiksaanwysings vir bad:
0-2 jaar so handjie vol
2-5j so n kwart tot n halwe koppie
5-9j halwe koppie
9-12j so halwe tot n 3/4 koppie
13-100j 1 tot 2 koppies
Kinders kan elke dag daarin bad en volwassenes minstens 1x pw. Le vir 20 minute.

Hier is die sout pryse :
2,5 kg @ R65
5 kg @ R120
10 kg @ R200
Afleweringskoste is R40 per bestellings in Centurion en Midstream

02/03/2026

Kontak my op 084 406 5590 .

Address

Centurion

Telephone

+27844065590

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ina's Feel-Good Corner posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ina's Feel-Good Corner:

Shortcuts

Share