21/10/2024
Hello julle.. 🦋
Soos baie van julle weet het ek die laaste twee jaar bietjie van n breek gevat vanaf die industrie.
Dit het my ongelooflik goed gedoen. Ek wil nooit iets soos hierdie half-hartig doen nie en daarom het ek besluit om die laaste twee jaar te fokus op ander loopbaan keuses wat op daai stadium meer van my dryfkrag geverg het.
Nou ja, só het ek toe ook verloof geraak en is dit tyd om troue te beplan en te spaar! Ek d**k só terug aan al die troues waar ek al was en een vraag van baie van my bruide was, “só wanneer is dit jou b***t” en dit maak my kinderlik opgewonde om te d**k.. JULLE dis nou my b***t, maar dit is ook nog BAIE ander toekomstige bruide se b***t..
Genade, maar ek skryf nou baie!
Punt is, I’m back and more ready than ever!
Ek hoop en vertrou dat hierdie nuwe-ou venture julle net só opgewonde sal maak, soos vir my.
FYI: RE-OPENING PROMOTION!
Book in 2024 for 2025 and get 20% off your entire quote (incl. traveling fee)🤩