16/10/2026
GELUKKIGE BAASDAG, WESSEL!
Vandag vier ons nie net ’n baas nie, maar ook ’n leier wat ’n verskil maak! 🙌
Dankie vir jou leiding, ondersteuning en die passie waarmee jy elke dag jou praktyk bestuur. Jou toewyding aan jou pasiënte en jou span maak ’n groot verskil. ❤️
Mag jy vandag sommer ekstra bederf word en besef hoeveel jou harde werk en betrokkenheid waardeer word!
’n Goeie baas lei, ’n beter leier inspireer, maar ’n uitsonderlike baas maak ’n verskil! 💪
Geniet jou dag, Wessel! 🥳