28/12/2020
D**k jy dat jou asem dalk sleg ruik?
Slegte asem kan kan jou soveel verleentheid veroorsaak!
Volgens tandheelkundige studies kan slegte asem die meeste van die tyd toegeskryf word aan tandprobleme. Tandvleis siektes, holtes in tande, droë mond, mondkanker, en bakterieë op die tong is van die tandprobleme wat slegte asem veroorsaak.
Jy kan 'n mondspoelmiddel gebruik om die slegte reuk weg te steek, maar dit is net 'n korttermyn oplossing. D**k nou-al aan 'n meer permanente oplossing, want tandprobleme is geneig om weer-en-weer kop uit te steek.
Laat jou nommer in die "comments" hieronder en 'n konsultant sal jou kontak.