28/08/2026
β¨ MOVEMENT IMPROVEMENT DANABAAI IS NOU OOP! β¨πΈ
Ons is SO opgewonde om nou ook ons deure in Danabaai oop te hΓͺ! π₯³β€οΈ
By Movement Improvement Danabaai gaan dit oor jou welstand, jou beweging en om goed te voel in jou eie liggaam. πͺπΏ
Ons verwelkom jou in βn vriendelike, gemaklike omgewing waar jy op jou eie pas kan begin en aanhou verbeter.
β¨ Maak tyd vir JOUSELF
πͺ Beweeg meer
πΏ Voel sterker
β€οΈ Voel beter
π€ Word deel van die Movement Improvement-familie
Of jy nou net begin of reeds aktief is β jy is welkom!
π Movement Improvement Danabaai
π 079 062 6838
Kom besoek ons, kom loer in en ontmoet ons! π·
Jou liggaam. Jou beweging. Jou welstand. Jou tyd.
β€οΈ MOVEMENT IMPROVEMENT DANABAAI β€οΈ