22/05/2026
Heavy work activities provide proprioceptive input, which helps the nervous system feel more calm, organised and regulated. 🧠
Simple activities like jumping, pushing, pulling or carrying heavy objects help provide deep pressure input through the muscles and joints.
These activities can be especially helpful before schoolwork, homework or quieter seated tasks.
Examples include:
• jumping trampoline
• animal walks
• wall push-ups
• carrying groceries
• pushing a laundry basket
~
Proprioseptiewe insette help die senuweestelsel om meer kalm, georganiseerd en gereguleerd te voel. 🧠
Eenvoudige aktiwiteite soos spring, stoot, trek of die dra van swaar voorwerpe help om diepdruk-insette deur die spiere en gewrigte te gee.
Hierdie aktiwiteite kan veral help voor skoolwerk, huiswerk of ander sittende take.
Voorbeelde sluit in:
• trampolienspring
• dierestappies
• muur weg stoot
• dra van inkopie-sakke
• stoot van ’n wasgoedmandjie