19/10/2026
Ek is heeltemal obsessed met alles. Die heel naweek gebruik ek net die moringa seepie met die nuwe face cream, kyk my kinders was some kop tot toon uit gesmeer met die roompie (dis nog in die toets process) maar wow.
Ek hoop wanneer julle hierdie produkte gebruik dat julle self net mooi dinge ervaar. ❤️☘️