25/06/2026
Dis amper naweek en die spesiale aanbiedings is hier! 🎉 Kom maak ’n draai by Pick n Pay Precap George of Pacaltsdorp van die 25ste tot die 30ste Junie om groot te spaar op al jou gunstelinge – van vars lam en spek tot eiers, botter en nog baie meer! 🥩🍳 Moenie vergeet om ons WhatsApp-kanaal te volg vir al die nuutste promosies nie.
Sien julle in ons winkel en onthou jou Smart Shopper kaart vir nog meer besparings! 🛒✨