Genade Plaas Secunda

Genade Plaas Secunda Ons gebruik produkte,so natuurlik,vars en plaaslik moontlik.Ons eie suiwel produkte,groente,vrugte e On Genade Plaas we do things the healthy way.

We have an Organic garden, a big gorgeous garden where kids and grown ups can be at ease in nature, running through the ducks. We do weddings, year end functions, team building, parties and so much more.

Nog 2 dae voor vadersdag. Bespreek betyds julle tafel vir ete op die plaas.Warm om die koolstoof, kinders wat baljaar op...
19/06/2026

Nog 2 dae voor vadersdag. Bespreek betyds julle tafel vir ete op die plaas.
Warm om die koolstoof, kinders wat baljaar op die plaas en lekker kos.

0843172243

Vadersdag is om die draai.Julle wil nie die dag mis nie, onthou om betyds jou tafel te bespreek.0843172243
16/06/2026

Vadersdag is om die draai.

Julle wil nie die dag mis nie, onthou om betyds jou tafel te bespreek.
0843172243

16/06/2026

Aan ons Secunda (en omligende) gemeenskap, wil ons graag se, baie dankie.

Dankie vir almal wat vandag opgedaag het, te voet, op n fiets, in die kar. Dankie dat julle die dag saam met ons kom spandeer het. Saam gekuier het. Dat julle ons gemeenskap ondersteun het deur hier te wees vandag.

Ons bly in 'n besonderse plek, en dis die mense wat dit so besonders maak.

Baie dankie.

Nog net een slapie!!!!Kan nie glo die dag is hier nie.Laai die vrou en kinders, ouma, oupa, skoon ma, boetie en sussie e...
15/06/2026

Nog net een slapie!!!!

Kan nie glo die dag is hier nie.

Laai die vrou en kinders, ouma, oupa, skoon ma, boetie en sussie en kom kuier saam op die plaas

Nog net 2 slapies oor.Ons unieke stalletjies maak reg om dit n besonderse dag te maak.Die lank stelsels getoets, die spr...
14/06/2026

Nog net 2 slapies oor.

Ons unieke stalletjies maak reg om dit n besonderse dag te maak.

Die lank stelsels getoets, die springkastele is gespring. Die koffie karretjie is op gevul.

Die kos potter prit en almal sien vreeslik uit na die dag.

Sien julle hier

4 slapies oorOns raak nou kinderlik opgewonde oor hierdie mark! Kom geniet lekker kosse, pret vir die kinders en pragtig...
12/06/2026

4 slapies oor

Ons raak nou kinderlik opgewonde oor hierdie mark! Kom geniet lekker kosse, pret vir die kinders en pragtige stalletjies saam met ons.

Sien julle hier

Net nog iets om uit te sien na by die mark!!!
11/06/2026

Net nog iets om uit te sien na by die mark!!!

6 dae!Tyd kom nou so vinnig nader! Die stalletjies is hard aan die werk om voorraad te maak. Ons maak die tuine reg. Die...
11/06/2026

6 dae!

Tyd kom nou so vinnig nader! Die stalletjies is hard aan die werk om voorraad te maak. Ons maak die tuine reg. Die perde warm op.

Ons is so opgewonde om ons hekke weer oop te maak vir almal om te kom kuier by ons.

Sien julle hier!

7 daggies oor voor ons heerlike mark.Ons het soveel pragtige unieke stalletjies, lekker kosse wat voorlê en bederf vir d...
10/06/2026

7 daggies oor voor ons heerlike mark.

Ons het soveel pragtige unieke stalletjies, lekker kosse wat voorlê en bederf vir die kinders.

Ons sien julle almal daar!

Sien vreeslik uit na ons mark.Kom ontspan lekker hier by ons meer Gesigverf, springkastele en perde ritte.Lekker kosse v...
09/06/2026

Sien vreeslik uit na ons mark.

Kom ontspan lekker hier by ons meer Gesigverf, springkastele en perde ritte.

Lekker kosse vir almal. En besonderse items wat uitgestal word.

Sien julle by die mark 16 Junie

Address

Genade Plaas Secunda
Govan Mbeki
2302

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Genade Plaas Secunda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Genade Plaas Secunda:

Share