08/06/2026
Tussen werk, kinders, afsprake en alles wat die dag van jou vra, is daar nie altyd tyd om by die apteek uit te kom nie. Jou tyd is kosbaar. Laat ons die rywerk doen 🚕
WhatsApp jou bestelling na 𝟬𝟳𝟮 𝟮𝟲𝟭 𝟲𝟵𝟯𝟭. Rachel sal sorg dat jou medikasie, vitamiene en ander gesondheidsbenodigdhede veilig by jou huis of werk afgelewer word.
🚚 GRATIS aflewering, Maandae tot Saterdae
Ons glo goeie diens stop nie by ons voordeur nie – dit kom tot by jóú deur. 📞 Kontak ons vandag en laat ons die pad na jou toe vat.