Dr Maureen Kritzinger

Dr Maureen Kritzinger Dentist and Botox injector

06/05/2026
04/04/2026
Gister was Nasionale Tandarts Dag. Huh??? 'n Dag vir tandartse? Jip, net so. Alhoewel dit so lekker is om' n tandarts te...
07/03/2026

Gister was Nasionale Tandarts Dag. Huh??? 'n Dag vir tandartse? Jip, net so. Alhoewel dit so lekker is om' n tandarts te wees, is daar dae wat regtig uitdagend is en dan voel mens so onvoldoende. En dan loop daar iemand in jou praktyk in wat vir jou 'n melktert bring om dankie te sê vir alles. En nog iemand wat die mooiste "goedvoel boek" vir jou GEMAAK het. Sjoe, baie dankie. Ons span is dankbaar vir julle almal. Regtig. Elke drukkie, glimlag, grappie,dankie. Lekker naweek aan almal.

08/10/2025

Dr Maureen is bietjie op verlof en is weer 13 Oktober terug

Ons is oorweldig deur julle ondersteuning! 🌟 Baie dankie aan almal wat vir ons gestem het – julle het nie net gehelp om ...
29/08/2025

Ons is oorweldig deur julle ondersteuning! 🌟 Baie dankie aan almal wat vir ons gestem het – julle het nie net gehelp om die kompetisie twee jaar in 'n ry te wen nie, maar ook gewys hoe ongelooflik ons pasiëntfamilie is. 💙 Julle is die rede hoekom ons elke dag lief is vir wat ons doen! 😁Ons glimlag breër as ooit! 🎉

24/07/2025

Ons telefoon lyn is buite werking vandag. Gebruik asseblief hierdie nommer 0815600279
Jammer vir die ongerief.

Wanneer 'n tand' n wortelkanaal behandeling ondergaan het, is dit gewoonlik 'n kwessie van tyd dat dit sal verkleur. Met...
09/07/2025

Wanneer 'n tand' n wortelkanaal behandeling ondergaan het, is dit gewoonlik 'n kwessie van tyd dat dit sal verkleur. Met bleiking binne-in die tand, word dit weer binne ure ligter. Hierdie tand het so mooi resultaat gelewer en die pasiënt kan nou met oorgawe en selfvertroue glimlag.

Address

81 Long Str
Groot-Brakrivier
6600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Maureen Kritzinger posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share