19/06/2026
Ons is nou net mooi in die middel van die jaar en as jou Graad R nog nie heeltemal hierdie vaardighede mooi bemeester het nie, is daar geen beter tyd as nou om daaraan te begin werk nie. Sodoende, gee jy hulle die beste kans om te floreer in Graad 1 🌿
Hoe weet jy as jou kind se taalvaardigheid op ouderdomsvlak is?
Spraak-taalterapeute het siftingstoetse wat vinnig kan vasstel op watter ouderdom jou kind se begrip en gebruik van taal is (onthou: 'n kind verstaan meestal baie meer as wat hy sê, maar om in die skool te kan floreer is ALBEI belangrik).
Hier is 'n vinnige taalkontrolelysie vir 5-6 jariges.
"Comment" gerus met jou e-posadres as jy meer inligting oor taalnorme wil hê.