Heike's Beauty Salon

Heike's Beauty Salon Skoonheid en liggaam sorg Hierdie is 'n Salon waar jy jouself 'n bietjie kan bederf en versorg. Naels doen met of sonder tips-Akriel & Gel.

Ons bied bewassing, manikuur en pedikuur met parrafien wax behandeling. Wenkbrou tint en wenkbrou uitdun en vorm. nuutste teenveroudering produkte ook nou te koop by ons op bestelling,ons het ook produkte soos Sh'zen,Depelive,Nuskin ens. Heike vat geen kliente op 'n vrydag na 1 nie. Helen vat facial kliente op 'n vrydag na 1

04/06/2012

HI vriende en kliente die sal is weer oop van vandag 2 junie2012 af.Skakel Heike vir afsprake by 073 783 78 63

08/05/2012

Geagte kliente die salon sal gesluit wees vanaf vandag die 8ste mei 2012 tot en met die 4de junie 2012.Dankie vir julle ondersteuning sover.

Hi kliente vir die wat nie weet nie ons het ook nou Nuskin produkte in die salon beskikbaar.Ons doen ook facials met die...
24/01/2012

Hi kliente vir die wat nie weet nie ons het ook nou Nuskin produkte in die salon beskikbaar.Ons doen ook facials met die masjientjie en produkte.

Heike's Beauty SalonHierdie is 'n Salon waar jy jouself 'n bietjie kan bederf en versorg. Ons bied bewassing, manikuur e...
17/01/2012

Heike's Beauty Salon
Hierdie is 'n Salon waar jy jouself 'n bietjie kan bederf en versorg. Ons bied bewassing, manikuur en pedikuur met parrafien wax behandeling. Naels doen met of sonder tips-Akriel & Gel. Wenkbrou tint en wenkbrou uitdun en vorm. nuutste teenveroudering produkte ook nou te koop by ons.skakel ons vir afsprake op 0737837863 / 082 083 5769

29/12/2011

Heike's Beauty Salon
Hierdie is 'n Salon waar jy jouself 'n bietjie kan bederf en versorg. Ons bied bewassing, manikuur en pedikuur met parrafien wax behandeling. Naels doen met of sonder tips-Akriel & Gel. Wenkbrou tint en wenkbrou uitdun en vorm. nuutste teenveroudering produkte ook nou te koop by ons op bestelling ons open weer die 4de januarie en heike is weer voltyds daar.ons tye is 09:00 tot 17:00 skakel ons vir afsprake op 0737837863 / 082 083 5769

24/09/2011
Hande en Voete BederfManikuur (45 min behandeling)Manikuur & Parafien Waks (2 uur behandeling)Pedikuur (1 uur behandelin...
16/08/2011

Hande en Voete Bederf

Manikuur
(45 min behandeling)

Manikuur & Parafien Waks
(2 uur behandeling)

Pedikuur
(1 uur behandeling)

Pedikuur & Parafien Waks
(2 uur behandeling)

Manikuur & Pedikuur
(1 uur 45 min behandeling)

*Bogenoemde met of sonder naellak

Pedikuur en Tone Gel
(1 uur 30min behandeling)

15/08/2011

Naels:
Akriel per stel
File & Paint
Net French paint
Net verf

Tone Gel – French
Tone Gel
Net verf op tone
File & paint op Gel tone

Net overlay of fill
Net tips
½ Fill
Gel French stel
Gel stel
Net overlay of fill
French fill
Soack

Bogenoemde sluit naellak in.
Alle stele het ‘n gratis “file en paint” na ‘n week.

15/08/2011

Hierdie is 'n Salon waar jy jouself 'n bietjie kan bederf en versorg.
Ons bied bewassing, manikuur en pedikuur met parrafien wax behandeling.
Naels doen met of sonder tips-Akriel & Gel.
Wenkbrou tint en wenkbrou uitdun en vorm
Die nuutste teenveroudering produkte op die mark is ook te koop op bestelling

14/08/2011

Spa systeem wat ons nou nuut doen.
Hierdie is 'n WONDERLIKE spa wat UITSTEKENDE resultate lewer.
Dit is werklik waarde vir jou geld.
Dit laat jou jare jonger lyk en help vir baie ongewensthede probleme bv.
Plooie, Rekmerke, Selluliet, Haar verlies, Pigmentasie / vlekke in die gesig en soveel meer.Doen jouself 'n guns en boek 'n sessie by heike vanaf die 15de Augustus 2011 jul kan my ook skakel 082 083 5769

03/08/2011

Hande en Voete Bederf

Manikuur
(45 min behandeling)

Manikuur & Parafien Waks
(2 uur behandeling)

Pedikuur
(1 uur behandeling)

Pedikuur & Parafien Waks
(2 uur behandeling)

Manikuur & Pedikuur
(1 uur 45 min behandeling)

*Bogenoemde met of sonder naellak

Pedikuur en Tone Gel
(1 uur 30min behandeling)

03/08/2011

Wimpers & Wenkbou tint – Brow Care

Wimper tint
Wenkbrou tint
Wimpers & Wenkbrou tint
Wimpers & Wenkbrou tint + vorm
Wenkbrou tint en vorm

Address

Melkbos Str 33
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heike's Beauty Salon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share