18/08/2026
πΏ GEVRA: 15 MENSE IN KIMBERLEY! πΏ
π
LAATSTE WEEK VAN AUGUSTUS
Ons bied in Kimberley praktiese opleiding aan vir ons Bloemfontein-franchisee, en ons benodig 15 mense wat bereid is om aan die opleidingsessie deel te neem.
π SPESIALE TARIEF: SLEGS R350 PER SCAN!
Omdat jou scan deel van die opleiding is:
πΉ Die sessie kan langer as βn gewone scan neem.
πΉ Die Bloemfontein-franchisee sal op jou scan opgelei word.
πΉ Jou scan en resultate sal as deel van die opleiding bespreek word.
πΉ Jy moet bereid wees dat die trainee jou inligting met jou deel en verduidelik, onder leiding van die opleier.
π KIMBERLEY
π
Laaste week van Augustus
π₯ Slegs 15 plekke beskikbaar
π° R350 per scan
As jy bereid is om ons te help met hierdie praktiese opleiding, stuur vir my βn WhatsApp om jou plek te bespreek.
πΏ Help ons om ons Bloemfontein-franchisee prakties op te lei β en ontvang jou scan teen βn spesiale tarief! πΏ