Bullish Health and Beauty

Bullish Health and Beauty Private nail bar and personal training studio. Husband and wife duo. Invest in your wellness. Health is Wealth.

Ons glo in BALANS 🌊 Gesondheid is nie ’n vinnige oplossing of ’n korttermyn dieet nie.Dit gaan oor om ’n manier van leef...
07/09/2026

Ons glo in BALANS 🌊

Gesondheid is nie ’n vinnige oplossing of ’n korttermyn dieet nie.

Dit gaan oor om ’n manier van leef te vind wat vir jou werk en wat jy kan volhou.

Daar is nie altyd kortpaaie nie en wat vinnig werk, is nie noodwendig wat jou op die lang termyn goed laat voel nie.

Dit neem tyd om jou liggaam te leer ken, om te leer wat vir jou werk en om jou eie balans te vind.

En die mooi daarvan? Jy hou nooit op leer nie. 🌿
Ons eie pad met gesondheid verander ook soos die lewe verander. Ons leer steeds, pas aan en probeer om dit eenvoudig te hou.

Nie perfek nie. Nie alles of niks nie. Net balans. 🀍

🐾 Bullish Health and Beauty

πŸƒβ€β™‚οΈ 10KM COMPLETE! πŸ…Today we get to shine the spotlight on one of our Bullish members! πŸ‘πŸ”₯He took on a 10km run at Madib...
06/09/2026

πŸƒβ€β™‚οΈ 10KM COMPLETE! πŸ…

Today we get to shine the spotlight on one of our Bullish members! πŸ‘πŸ”₯

He took on a 10km run at Madibaz George Forest Run Saturday and finished in an awesome 1h 34 min and 23 sec ! πŸ’ͺ

We are incredibly proud of the dedication, consistency and effort he has put in to get here.

Well done Andrew πŸ‘
You should be incredibly proud of yourself!

Here’s to the next goal! πŸƒβ€β™‚οΈπŸ”₯

02/09/2026

Hulle hoof redes om my nie te kies nie was oor ek nie kreatief genoeg vir hulle was nie 🀧 sjoe maar dit het gebrand...πŸ”₯πŸ˜… want eks dan kreatief, voel ek?

Later besef ek dis net nie bedoel vir my nie en dis ok πŸ™ ek glo in die Here se doel vir my lewe en my besigheid.

Nou dat ek kon terug tree en van n ander kant af die storie bekyk(jare later), motiveer dit my net om aan te hou ek wees.

01/09/2026

Ek het die "hand drawn category " gewen in Maskscara se nail art competition πŸ†

Hulle het vir my n pakkie gestuur ✨️ kom kyk wat is als in die boks πŸ˜„

Die tema was "fantasy ". Kyk op ons blad, my stel wat gewen het is daar 🎨

Ek het gister die liquid pearl gebruik en eks mal oor dit !

Ps my pakkie het SO vinnag by my angekom πŸ₯° very impressed.

Liquid Pearl over Aquamarine πŸ’™ 🌊Maskscara
01/09/2026

Liquid Pearl over Aquamarine πŸ’™ 🌊Maskscara

Milky white + Milky pink + pearl effect + gold leaf Natasia Moolman 🩷✨️
29/08/2026

Milky white + Milky pink + pearl effect + gold leaf

Natasia Moolman 🩷✨️

28/08/2026

Unboxing ✨️ Die is deel van die prys wat ek gewen het in die onlangse Nail Art kompetiesie van Maskscara 🩷

Ek deel binne kort die res, ek moes die video 1ste opsit πŸ˜… it did not go as planned 😩🀣

Ja nou dat ek terug kyk πŸ€”hoe sterk kan so pakkie wees ? wel... die was so sterk silver plastic ek dink daar moet n studie op dit gedoen word.

En... an die einde van die video toe knyp ek my hand in my cellphone holder vas πŸ₯² wat n dag.

Ken jy die "goggatjie"? πŸ’œ

25/08/2026

Every Nail Tech has been there πŸ˜…β˜•οΈ

Coffee working hard 😴 🀣 this will be the reality in November when its nail tech of the year SA πŸ€”

1st Place πŸ† in the hand drawn category πŸ˜„ Im on cloud 9 πŸ₯° Thank you Maskscara this challenged me to paint and work on som...
21/08/2026

1st Place πŸ† in the hand drawn category πŸ˜„ Im on cloud 9 πŸ₯°

Thank you Maskscara this challenged me to paint and work on something again 🎨

Winners where announced on TikTok live

Thank you to all the love shown on my posts and social media, I truly appreciate each and every person 🩷

20/08/2026

Mother Nature inspired nail art πŸƒ For women's month 🩷

Soft pastel green and pink palette 🎨

South African πŸ‡ΏπŸ‡¦ nail artist.

Address

16 Da Gama Street
Klein-Brakrivier
6503

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27837027458

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bullish Health and Beauty posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bullish Health and Beauty:

Shortcuts

Share