DIB Beauty, Health & Hair

DIB Beauty, Health & Hair Nails
Facials
Massages
Manicures
Pedicures
Waxing
Make-up
Styling Hair

Monia-Lee se troue op 5 Sep 2015. D.I.B Beauty & Hair het haar gehelp om haar reg te kry vir haar spesiale dag. Hare, Ma...
06/09/2015

Monia-Lee se troue op 5 Sep 2015. D.I.B Beauty & Hair het haar gehelp om haar reg te kry vir haar spesiale dag. Hare, Make-up, Naels en Voete. Sy was ñ pragtige bruid ons is trots om deel te kon wees van haar spesiale dag.

Cordelia Louise nog 'n AWESOME Vrou. Lekker pret saam haar gehaad.
27/07/2015

Cordelia Louise nog 'n AWESOME Vrou. Lekker pret saam haar gehaad.

27/07/2015
Gretha Wiid wat 'n ongelooflike Vrou. So lekker met haar gesels.
27/07/2015

Gretha Wiid wat 'n ongelooflike Vrou. So lekker met haar gesels.

Lerina van Wyk se hare met Finesse Voelgoed Doengoed Vrou.
27/07/2015

Lerina van Wyk se hare met Finesse Voelgoed Doengoed Vrou.

Wat 'n groot  VOORREG  vir die geleentheid om Anel gou te kon uithelp met 'n touch up vir haar hare en grimering. Sy is ...
27/07/2015

Wat 'n groot VOORREG vir die geleentheid om Anel gou te kon uithelp met 'n touch up vir haar hare en grimering. Sy is 'n AWESOME Vrou.

Chantel van der Merwe en Lerina van Wyk - Proef vir Hare vir SaterdagSien baie uit na Saterdag 25 Julie 2015 vir haar gr...
23/07/2015

Chantel van der Merwe en Lerina van Wyk - Proef vir Hare vir Saterdag
Sien baie uit na Saterdag 25 Julie 2015 vir haar groot dag met Finesse Voelgoed Doengoed Vrou kompetisie jy gaan uitstekend vaar.

Foto's deur Anuska van der Merwe van Amelie Fotografie.

16/07/2015
16/07/2015

Baie dankie Anuska van der Merwe van Amelie Fotografie vir die pragtige foto's van die salon en die aktiwiteite. Ek waardeer jou tyd en moeite.

DIB Beauty & Hair sponser - Lerina van Wyk - Finesse Voelgoed Doen Goed Finalis - Lerina jy is sowaar pragtig Vrou en ne...
16/07/2015

DIB Beauty & Hair sponser - Lerina van Wyk - Finesse Voelgoed Doen Goed Finalis - Lerina jy is sowaar pragtig Vrou en net so pragtige hart en persoonlikheid. Dankie vir die Voorreg om saam jou deur die proses kon werk.

Address

18 Violet Street, Adamayview
Klerksdorp
2571

Telephone

0825664042

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIB Beauty, Health & Hair posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share