Oppie Plot

Oppie Plot Funksie en Venu Fasiliteid

12/06/2022

Hou hierdie spasie dop...

04/05/2018
Frans se 60ste Verjaarsdag. Was behoorlik n Gesellige kuier. Baie Geluk.
12/07/2017

Frans se 60ste Verjaarsdag. Was behoorlik n Gesellige kuier. Baie Geluk.

12/07/2017

Dag Almal. Ek wil asb vra dat as daar enige navraag rondom Oppie Plot se Venu gedoen word, julle asseblief nie Facebook of Messenger gebruik nie. Ek kry die boodskappe soms glad nie, of baaaaie later. Gebruik asseblief my no 0730838344 om in kontak te kom. Dit is veiliger om n boodskap te stuur of te bel. Baie dankie.
Inge de Clerck

Ons het Spa parydjie gehou. Kaylee se 13de Verjaarsdag.
04/07/2017

Ons het Spa parydjie gehou. Kaylee se 13de Verjaarsdag.

'n Kreatiewe partydjie. Lekker geverf, speel en na die diere gekyk.
04/07/2017

'n Kreatiewe partydjie. Lekker geverf, speel en na die diere gekyk.

'n lekker Gesellige kuier by Oppie Plot
04/07/2017

'n lekker Gesellige kuier by Oppie Plot

08/05/2017

Baie dankie aan die volgende sponsors van die Pienk Drive funksie 2017

1.Me-o-my boutique, Zunike
2. Anke van A by Anke Designs
3. Northwest school of design
4. Goudkop Slaghuis vir lasagne
5. Mesmerizing mixes, cupcakes en muffins, Sadiyah
6. Inebrya Italian hair products, Nolene Owen en Jodi
7. Hair Inc in Buffelsdoornweg
8. Waterbotteltjies deur Willie van As van Body Fuel Express in Centrallaan
9. Matte en tafelversierings - jou skoonpa
10. Carli Botha vir parafien manikuur en pedikuur voucher.
10. Kontantdonasies:
* PCDS mining and geological consultants
* De la Port en Hattingh fisioterapeute
* Marieta Havenga
* Ronel Strydom
* Bruce van Desfontain sport
* Maria Sacca van MCS Creations (agter Ls Saamtrek) R1000 kontant bydrae
* Justin Mclean
*Oppie Plot
* Verskeie kontantdonasies deur verskillende individue.
SONDER julle sou dit nie moontlik gewees het nie.

Vrydag aand was dit weer die Pienk Drive funksie van Janine en Elsa, wat fondse insamel vir 'n instansie wat hulle baie ...
07/05/2017

Vrydag aand was dit weer die Pienk Drive funksie van Janine en Elsa, wat fondse insamel vir 'n instansie wat hulle baie na aan die hart le.
Dit was weer eens n groot plesier om die aand saam met hulle te kon hou. Namens hulle baie dankie vir almal wat deel was van die aand, sowel as al die borge wat die aand moontlik gemaak het.

Kom ondersteun asb vir vir Janine en haar span. Dit is vir n goeie doel, en laas jaar was vreeslik lekker. Die jaar maak...
28/04/2017

Kom ondersteun asb vir vir Janine en haar span. Dit is vir n goeie doel, en laas jaar was vreeslik lekker. Die jaar maak hulle weer so.

Oom Nico en Tannie Trienie 50 ste Huweliksherdenking deel 2
12/07/2016

Oom Nico en Tannie Trienie 50 ste Huweliksherdenking deel 2

Address

Ianstreet 107
Klerksdorp
2571

Telephone

0730838344

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppie Plot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share