10/03/2026
📢 Belangrike Kennisgewing
Ons selfoonlyne werk tans nie. Indien u ’n afspraak wil maak of die spreekkamer wil kontak, skakel asseblief:
📞 071 972 6730
Ons vra om verskoning vir die ongerief en waardeer u geduld terwyl ons die probleem oplos.
Baie dankie🪴