01/10/2019
Aan al ons getroue VTG Catering cliente.
Dis met n swaar hart wat ons Askeid neem van Steven Coombe Jnr. Hy verlaat ons 03 October 2019.
Ons beste wense op sy nuwe pad en weet dat hy ook met dit net hoeër hoogtes en sukses sal bereik. Jy sal gemis word.
Hiermee stel ons julle in kennis dat VTG Catering steeds voortgaan met etes/platters en enige funksies. Daar is nuwe bestuur, nuwe en beter verskeidenheid resepte & disse en ons streef voort om goeie diens en kwaliteit te voorsien.
Hiermee, let ook asb op dat die nommer waarby enige bestellings gepaas word verander na 0845155239 (Charlene).
Baie dankie vir julle getroue en lojale ondersteuning.